Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badfontein Guest Farm and Camping

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heerlike swem in die winter in die warm mineral-swembad. Lekker plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Pragtige omgewing, rustig en sommer net 'n heerlike oornag. Baie lekker. Ontvangs baie vriendelik en georganiseerd. Fasiliteite goed onderhou en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sannelie
Badfontein Guest Farm and Camping
Was lekker om jou hier te ontvang! Sien gou weer.

Bertus M
1 nag Saam met vriende
4.8
Des 2023

Lekker. Ja, het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien C
1 nag Saam met vriende
4.4
Jul 2024

Vriendelike diens! Beter gepas vir 'n langer verblyf as 'n oornagstop, maar ons het lekker geslaap (met 'n warmkombers vir 'n yskoue wintersaand) en die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mark C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

2 Night stay. The stone rondavel was very comfortable with everything we needed for a self-catering stay. Full DStv was included. We enjoyed walking and running on the farm as well as a walk along the Orange River. The mineral pool is well maintained. Well worth a visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dieter K
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2022

Plek met baie potensiaal en het heelwaarskynlik 'n redelike verlede gehad. Daar is egter 'n groot behoefte vir 'n klompie TLC. Buite-area nie versorg nie, ligte nog steeds buitewerking sedert vorige kommentaar. Regtig 'n plek met baie potensiaal, en maklik om te vergroot en te verbeter, maar kort iemand met passie om die sprankel weer terug te sit.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Josie P
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Remote, peaceful and lovely. Lovely spot an easy distance from Aliwal North. Very well equipped rondavel on a working farm. We enjoyed the hot pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bev J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2019

Wonderful memorable stopover! Excellent, considerate hosts. We could not wish for better. Relaxed, enjoyed the tranquillity of the farm. Enjoyed the concealed hot spring pool. Unusual, but we were also fortunate to watch world champions shear sheep. It would definitely be worth another visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul-pierre S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2019

Baie ontspannend! Ons was slegs vir een middag en 'n aand hier, maar ons en die kinders het dit baie geniet. Die huis was netjies, skoon en in 'n lieflike tuin geleë. Ons het gaan stap na die indrukwekkende Oranjerivier wat sowat 300 m van die huis verby vloei en tydens ons besoek in vloed was. Die warm swemgat, waar water uit die klip borrel, was veral 'n hoogtepunt. Ons het die warmbron-swembadjie vir die middag vir onsself gehad en ons het seker vir 'n uur lank in die lou-warm water gedryf. Ek sal hierdie gasteplaas beslis weer besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Des 2019

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOTQ5Mzc1LTMyYTMtNDYyMS1iZmE3LTE2NTdiZjdmNDEyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Badfontein Aliwal North 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.653017616313 26.546474397182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang