Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badfontein Guest Farm and Camping

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Badfontein Guest Farm and Camping is 'n plaas aan die oewer van die Oranjerivier, net 'n 15 km se ry vanaf Aliwal-Noord. Dié gasteplaas bied gerieflike selfsorgverblyf en kampeerplek met 'n salige atmosfeer, lieflike sonsondergange oor die rivier en 'n skouspelagtige sterrehemel saans.

Ons bied verblyf in 3 selfsorg-eenhede: 'n tuinkothuis met 2 slaapkamers, 'n kothuis met 1 slaapkamer, en 'n tweeslaapkamerwoonstel. Elke eenheid het sy eie kombuis en badkamer, en toegang tot braaigeriewe. Gaste is welkom om te swem in die swemgat op die plaas en daar is 'n hele paar veldpaadjies om te verken.

Hengelaars en voëlkykers kan ook hul stokperdjies op die plaas beoefen. Gaste wat die rotskuns wil besigtig is welkom om 'n afspraak by die gids te maak. Ontbyt is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Christa V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike swem in die winter in die warm mineral-swembad. Lekker plaasatmosfeer.
Jun 2023
Heleen K
Saam met lewensmaat
4.8
Pragtige omgewing, rustig en sommer net 'n heerlike oornag. Baie lekker. Ontvangs baie vriendelik en georganiseerd. Fasiliteite goed onderhou en skoon...
Sien meer
Mrt 2024
Bertus M
Saam met vriende
4.8
Lekker. Ja, het lekker geslaap.
Des 2023
Mark C
Saam met lewensmaat
4.8
2 Night stay. The stone rondavel was very comfortable with everything we needed for a self-catering stay. Full DStv was included. We en...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Karien C
Saam met vriende
4.4
Vriendelike diens! Beter gepas vir 'n langer verblyf as 'n oornagstop, maar ons het lekker geslaap (met 'n warmkombers vir 'n yskoue wintersaand) en d...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
  • Gaste dink Badfontein Guest Farm and Camping het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vrystaat
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Badfontein, Aliwal Noord, 9750, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRjOTQ5Mzc1LTMyYTMtNDYyMS1iZmE3LTE2NTdiZjdmNDEyNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 Badfontein Aliwal North 9750 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.653017616313 26.546474397182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang