Badgemore Villa
Beskrywing
Hierdie suite is die kleiner eenheid en bied ’n uitsig oor die swembad. Hierdie suite het lugversorging en ’n koningingrootte-bed. Daar is ’n en suite-badkamer wat oopplan is met ’n stort, toilet en wasbak. Die suite het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Gaste moet bewys van identifikasie lewer vir elke gas wat in die villa bly wanneer daar ingeklok word.
Slegs gaste wat bespreek het sal toegang tot die eiendom hê, geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is verbode op die perseel.
Geen harde musiek word op die eiendom toegelaat nie.
Hou asb. geraasvlakke tot ’n minimum, om ander gaste wat ook op die eiendom woon te respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het lugversorging en 'n uitsig oor die tuin. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Gaste moet bewys van identifikasie lewer vir elke gas wat in die villa bly wanneer daar ingeklok word.
Slegs gaste wat bespreek het sal toegang tot die eiendom hê, geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is verbode op die perseel.
Geen harde musiek word op die eiendom toegelaat nie.
Hou asb. geraasvlakke tot ’n minimum, om ander gaste wat ook op die eiendom woon te respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het lugversorging en ’n uitsig oor die tuin. Dit het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer wat oopplan is met ’n stort, toilet en wasbak. Die suite het ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Gaste moet bewys van identifikasie lewer vir elke gas wat in die villa bly wanneer daar ingeklok word.
Slegs gaste wat bespreek het sal toegang tot die eiendom hê, geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is verbode op die perseel.
Geen harde musiek word op die eiendom toegelaat nie.
Hou asb. geraasvlakke tot ’n minimum, om ander gaste wat ook op die eiendom woon te respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie is die grootste suite en bied ’n uitsig oor die vleilande. Hierdie suite het lugversorging en ’n koningingrootte-bed, asook ’n en suite-badkamer wat oopplan is met ’n stort, toilet en wasbak. Die suite het ’n platskerm TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe en gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer.
Huisreëls
Gaste moet bewys van identifikasie lewer vir elke gas wat in die villa bly wanneer daar ingeklok word.
Slegs gaste wat bespreek het sal toegang tot die eiendom hê, geen besoekers word toegelaat nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Rook is verbode op die perseel.
Geen harde musiek word op die eiendom toegelaat nie.
Hou asb. geraasvlakke tot ’n minimum, om ander gaste wat ook op die eiendom woon te respekteer.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Badgemore-keeromstraat 4, Nova Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang