Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badger Bush Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Badger Bush Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jorinda S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorinda S

Everything and more.

The accommodation was as beautiful as the pictures, everything was spotless. Our host was friendly and made us feel welcome, thank you also to Barnes, who kept us up to date with wildlife sightings, checked in via WhatsApp daily and ensured we had a wonderful stay. I would recommend Badgers Bush Lodge to anyone that wish to stay in luxury in the bush, but at the same time feel at home.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Johan L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Baie gerieflik en wonderlike huis.

Die akkommodasie en omgewing was baie besonders.

Audre P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audre P

Fantastiese plek.

Heerlike naweek gehad saam met vriende by Badger Lodge. Netjies, skoon, baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Heerlike swembad. Kan dit aanbeveel vir enige iemand wat lief is vir die natuur en net wil ontspan.

Megan K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan K

Had such an amazing stay.

We will definitely be back! House was so lovely and spacious and my 2 year old daughter had a ball!

Rudi S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi S

Wonderlike Bosveldwegbreek!

Baie mooi en ruim lodge wat baie netjies en skoon is. Dit het al die geriewe wat 'n mens nodig het! Xolani het elke dag die lodge mooi skoon gehou en die sunset rit met Jabulani was ook baie suksesvol! Ons sal definitief weer gaan!

Anneke M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke M

Dit was 'n ongelooflike ervaring. Luuksheid in die bosveld.

Die plek is langs die Krugerwildtuin met privaatheid en luuksheid. Volledig toegerus en jou eie privaat swembad. Olifant en vlakvarkke regs langs die draad. Enigste kritiek is dat die dienste in die week ook oor naweke moet plaasvind want die bedrag per nag is dieselfde. Ons het onsself geniet en sal definitief weer gaan!

Arlene B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B

Uitsonderlik!

Ongelooflike mooi lodge met uitsonderlike geriewe! Beveel dit beslis aan! Ligging en uitsig is prentjiemooi.

Yolanda G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda G

Fantasties.

Ons het lank uitgesien na 'n moeilik jaar van COVID-19 om ons vakansie by Badger Bush Lodge te geniet. Ons was aangenaam verras met die spasie en netheid van die lodge. Die lodge het alles waaraan jy kan dink wat alles baie gemaklik gemaak het. Die swembad was ons oasis in die Desember-son. Ons het ure aan een geswem. Ons het uitstekende terugvoering en kommunikasie ontvangs vanaf Barnes tot die skoonmaker van die lodge. Wild tot teen aan die grensdraad, was asemrowend! Jabulani was uitstekend en vriendelik met elke rit, ons het sy geselskap baie geniet en hy het vir ons die mooiste wild gewys. Ons was baie hartseer om huis toe te gaan na 'n week by Badger Bush Lodge, dis was fantasies en ons sal vir seker weer daar gaan kuier! 10 uit 10!

Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Groot huis met baie kuierplek! Ons het die 3 dae net ontspan, gekuier en die Jabulani was baie goed met die sunset drives.

Lekker kuier huis met alles wat jy ooit sal nodig he. Met 38 grade weer is load shedding 'n groot probleem, maar dan kuier mens maar in die swembad.

Daphne F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne F

Asemrowend!

Pragtige plek. Die diere is amazing.

Vanaf
Vanaf R6 300
per nag, vir 10 mense
Vanaf
R6 300
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stand 100, Mjejane Natuurreservaat, Mjejane, 1330, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4MGFkYTY0LTA1MjItNDU1YS1iMmQ4LWU3MTZjZTQyNmZhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag, vir 10 mense 11 5 1 5 Stand 100 Mjejane Nature Reserve 1330 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.383218101398 31.710578786558

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang