Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badger's Lodge

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welbedacht-laan 1509, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R837 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Badger's Lodge is 'n gastehuis in Knysna, in die hartjie van die Tuinroete. Die lodge is 3,2 km vanaf Knysna Waterfront en 3,7 km vanaf die middedorp.

Verblyf word gebied in B&B-kamers en 2 selfsorg-eenhede. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Boonop het die selfsorg-eenhede 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoofblad, mikrogolf, yskas-vrieskas en 'n ketel, asook 'n houtdek met braaigeriewe.

Die lodge bied 'n gemeenskaplike swembad vir gaste om te geniet, asook parkeerplek op die perseel, gratis WiFi en 'n tuin met 'n sondek. Gaste wat by die bed-en-ontbytkamers ingeboek is, kan 'n stewige ontbyt in die grasdak-hoofhuis met 'n stoep wat na die tuin lei, geniet.

Gaste kan 'n verskeidenheid doendinge in die area geniet, soos om deur die Knysna-strandmeer te vaar, die inheemse woud te verken, te smul aan plaaslike kos en handwerkbier, gholf, die son op die strande te geniet en opwindende jaarlikse feeste by te woon.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Katrin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Welbedacht-laan 1509, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Badger's Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R837
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R837
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welbedacht-laan 1509, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6f08984dbc578f4f670bf718df0c93a58026a433813e68116108f601dd7e536e1502aaa25a53721f2d31f1a82fa1caa7ef84?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R837 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 1509 Welbedacht Lane Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.034629833917 23.014961399892

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang