Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Badsfontein Old Farm House

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Aniki V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvry. Gesellig, warm en knus. Skoon en netjies. Ons het vreeslik lekker gekuier! Ons kon binne braai en het lekker warm geslaap. Minki, ons miniatuur Maltese, het lekker saam gekuier. Dam toe stap en na die stilte luister was hemels en heilig. So baie stories om nog te praat maar toe moes ons ingelukkig verder ry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2024

Relaxing. If you love open spaces, this is for you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Antoinette V
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Fantastiese bestemming, ons het oornag tussen Kaapstad en Johannesburg. Kon nie vir beter gevra het nie. Ons sal definitief weer kom kuier, maar hierdie keer baie langer. Een nag is nie genoeg om alles in te neem en dit regtig te geniet nie. Baie dankie Izak en Susanna vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anet M
1 nag Gesin met tieners
4.8
Mrt 2022

Karoo gasvryheid met 'n lieflike ou plaashuis met stunning geriewe. Definitief off the beaten track. Skilderagtige roete Kaap toe. Perfek vir oornag en langer verblyf. Maak gebruik van opsie van aandete en ontbyt - baie lekker en waarde vir geld. Verblyf - gebou is histories en goed onderhou. Baie lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susanna
Badsfontein Old Farm House
Hello Anet, Baie dankie vir jou gawe woorde. Julle was wonderlike gaste, julle was so interessant en het ons lewens verreik. Glo jul vakansie was heerlik. Baie dankie dat jul hier kom oorslaap het. Altyd weer welkom. Vriendelike groete, Izak en Susanna

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Susanna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richmondweg 4, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA067ccabaeecf5cf207660f31b906657f836f5d38dc02fa7c33d9945f1b5f2ed0b392db348358afcbe7deb334ba8cdebff85c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 4 Richmond Road Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.793241781541 23.743029350951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang