Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bahari Beach Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-laan 28, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bahari Beach Apartment is 'n selfsorg-eenheid in die prentjiemooi kusvoorstad Kommetjie, Kaapstad. Hierdie bekoorlike eiendom geniet 'n gerieflike ligging naby die strand, met maklike toegang tot verskeie besienswaardighede binne die Kaapse Skiereiland.

Die eenheid is geskik vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, kombuisie en leefarea. Dit is ingerig met 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en bad.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, gasstoof, mikrogolfoond en ketel. Die eenheid het ook 'n TV, 'n gemaklike rusbank, 'n eetarea en gratis WiFi. Die eenheid maak oop op 'n privaat patio met 'n piekniektafel en braaigeriewe. Parkeerplek word voorsien vir 'n voertuig.

Met sy sentrale ligging naby restaurante, koffiewinkels en 'n plaaslike deli, laat hierdie eiendom gaste toe om die dorpie te voet te verken. Gaste kan ook die promenade-roete na die nabygeleë vuurtoring geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Arum-laan 28, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arum-laan 28, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f14e06405b9e48712543ce9eaeec5f432a6b92aeef19a4714355cb0f311c1ad345d591e9416f65e4df93e4a4568d2f57d06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 28 Arum Avenue Kommetjie 7976 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.13888 18.32529

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang