Bailee's Place
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 335
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Demitri W - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en skoon huis. Genoeg ruimte vir familie met kinders.
Bailee's Place se terugvoer
Hallo Demitri,
Dis so wonderlik om te hoor wanneer gaste hul kuier geniet. Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien.
Die span by Bailee se Plek
Bestuur deur Langebaan Vakansiehuise
Jurie D - Okt 2023
Algehele gradering
Lekker gesinsplekkie.
Bailee's Place se terugvoer
Hallo Jurie,
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons waardeer dit bitter baie en hoop om julle binnekort weer te sien.
Die Span by Baylee's Place
Andelene M - Okt 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir u vriendelike en behulpsame diens.
Lees meerReinhardt K - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan en gekuier.
Bailee's Place se terugvoer
Hallo Reinhardt,
Dis altyd wonderlik om sulke goeie terugvoer te kry. Ons hoop om julle weer binnekort te verwelkom.
Die span by Bailee's Place
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Myrna F - Mei 2024
Algehele gradering
Excellent.
Bailee's Place se terugvoer
Hello Myrna,
Thank you for the lovely review. Please let us know how we can ensure that your security rating goes up?
The Team at Bailee's Place
Managed by Langebaan Holiday Homes
Tersia V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker. Baie rustig.
Shona T - Sep 2023
Algehele gradering
Beautiful home with everything you need.
Bailee's Place se terugvoer
Hallo Shona,
Thank you for the lovely review and feedback. We hope to see you again soon.
The Team at Baylee's Place
Tasleema S - Jul 2023
Algehele gradering
They had everything that we needed, warm cosy relaxing getaway.
Bailee's Place se terugvoer
Hallo Tasleema,
Thank you for the feedback. We will notify the owner.
The Team at Baylee's Place
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schapejacht-keeromstraat 981, Langebaan Gholflandgoed, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang