Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bailey's Riverside Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Karina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Die beste. Wat 'n ongelooflike pragtige plek. Puikdiens deur Gerrit. My honde en kleinkind, sowel as ons, het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard Elias L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Heerlike weggesteekte huisie. Pragtige stoep en braaiplek, heerlike riviertjie om in te plas. Sou net baie graag 'n lekker tafel en stoele op die stoep ook wou gehad het!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Great place, nice and tranquil. Gerrit was super helpfull, place is easy and clean. Kids loved it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Ten spyte van bg. insident, was dit tog 'n heerlike paar dae. What a truly beautiful setting! In winter though, it gets really cold. One is given a bag of firewood, but charged thereafter if you use it. Moreover, the furniture is very rickety. Our seater outside collapsed while we were sitting on it enjoying a glass of wine admiring the view, tipping us onto the cement, for all of which we were separately invoiced. Not a lot, mind you. But I cut myself trying to save the glass, and it still broke.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Bailey's Riverside Cottage
Thank you for your feedback, Erina. While we value all reviews, I must address several inaccuracies in your comments to provide a clear and honest picture for future guests. 1. A large batch of free firewood is provided to guests, as was the case here. Additional bags can be bought, as was made clear upon arrival. 2. No invoice was provided for the bench that broke, which is currently in repair. 3. The guest requested that a day night switch be switched off. While in the process of disconnecting the wire, out of impatience, the guest jerked the cable, breaking the light in the process. We strive to provide a high-quality experience and take pride in the positive feedback we receive. It is however difficult to understand when inaccurate feedback is given, one can only speculate.

Andre L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2024

Vodoende. Alles was wat ek verwag het, behalwe die volgende: WiFi pin verkeerd. Vlermuis in die huis toe ek die aand by die huis kom en skouer beseer met gesukkel om die vlermuis uit die huis te kry. Nie geslaag nie. Ingang na parkering baie nou en gesukkel om die motor deur die hek te kry. Pad by die ingang moet verbreed word of takke aan die oorkant van die ingang terug geknip word. Sal graag 'n laken op die bed wil hê.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Gerrit
Bailey's Riverside Cottage
Baie dankie dat jy jou ervaring by ons gastehuis gedeel het. Ons waardeer alle terugvoer, aangesien dit ons help om te verbeter en ons gaste se behoeftes beter te verstaan. Ek is jammer om te hoor van die probleme wat jy ervaar het en wil graag beklemtoon dat, soos genoem, ek tydens jou verblyf altyd beskikbaar was om enige kwessies op te los. Ek moedig gaste altyd aan om my direk te kontak sodat ek onmiddellik kan help en hul ervaring so aangenaam as moontlik kan maak. Ek wil graag op jou opmerkings reageer: WiFi PIN: Ek is jammer oor die verwarring met die verkeerde formaat van die PIN (hoofletter wat klein letter moes wees). Gelukkig kon ons dit vinnig regstel, en ek waardeer jou geduld hieroor. Vlermuis-voorval: Ek is regtig jammer oor hierdie onverwagte situasie. Sulke voorvalle is uiters skaars, en ek sou graag wou gehelp het as jy my gekontak het. Ek verstaan dat dit baie frustrerend kon wees. Ingang na parkering: Dit is 'n ou plaashek en dit is ongelukkig hulle groottes. Ek sal kyk hoe ons die toegang makliker kan maak – dalk deur die takke te snoei waar nodig. Laken op die bed: Dit is vir my ondenkbaar dat daar nie ‘n laken op jou bed was nie. Ek dra groot sorg dat al ons beddens volledig opgemaak is en sal hierdie saak onmiddellik met my span opneem. Indien jy enige verdere besonderhede kan gee - soos watter bed dit kon wees. Is dit dalk een van die beddens in die leefarea? Dit sal dit baie help om die situasie te ondersoek. Ek waardeer jou terugvoer en hoop dat ons jou in die toekoms weer kan verwelkom vir ‘n foutlose en genotvolle ervaring.

Milton V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Tranquility in the heart of the Klein Karoo. This is the ideal place to unwind away from the pressures of the city. The cottage is tastefully decorated with antique furniture, the views are splendid, and it was an unexpected pleasure using Clementina van der Walt crockery. Gerrit's dog Chunky kept us company on both days and walked the 4km with us to Peter Bayly Wines. What more do you need on a country break than a generous stoep, an unmatched view, and a friendly dog? Bailey's Riverside Cottage has them all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustig, pragtige ligging. Warm en vriendelike verwelkoming deur Gerrit, heerlike akkommodasie, pragtige uitsig, baie rustig, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Rustige bestemming met als wat jy nodig het. Ons was vriendelik ontvang deur Gerrit en het alles gehad wat ons nodig het. Die ligging van hierdie blyplek is perfek om die area te verken, maar is ook perfek as 'n bestemming as jy net wil rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Groenfontein het my hart gesteel. Eenvoudige gerieflike akkommodasie met `n baie spesiale ligging. Stil, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Beautiful scenery and lovely cottage. Inform guests of no plugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Groenfonteinvallei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741a7afe9518446e52a31394bcb8b3e169238addc06eb3c62a098854d03ce0fcf1eba861a72c6822eaa12433392851fb8812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 Groenfontein Road Groenfontein Valley 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.468008757981 21.735292061309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang