Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bailey's Riverside Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Karina D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Die beste. Wat 'n ongelooflike pragtige plek. Puikdiens deur Gerrit. My honde en kleinkind, sowel as ons, het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard Elias L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Baie lekker gebly. Heerlike weggesteekte huisie. Pragtige stoep en braaiplek, heerlike riviertjie om in te plas. Sou net baie graag 'n lekker tafel en stoele op die stoep ook wou gehad het!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wesley D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2023

Great place, nice and tranquil. Gerrit was super helpfull, place is easy and clean. Kids loved it too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erina W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2024

Ten spyte van bg. insident, was dit tog 'n heerlike paar dae. What a truly beautiful setting! In winter though, it gets really cold. One is given a bag of firewood, but charged thereafter if you use it. Moreover, the furniture is very rickety. Our seater outside collapsed while we were sitting on it enjoying a glass of wine admiring the view, tipping us onto the cement, for all of which we were separately invoiced. Not a lot, mind you. But I cut myself trying to save the glass, and it still broke.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Gerrit
Bailey's Riverside Cottage
Thank you for your feedback, Erina. While we value all reviews, I must address several inaccuracies in your comments to provide a clear and honest picture for future guests. 1. A large batch of free firewood is provided to guests, as was the case here. Additional bags can be bought, as was made clear upon arrival. 2. No invoice was provided for the bench that broke, which is currently in repair. 3. The guest requested that a day night switch be switched off. While in the process of disconnecting the wire, out of impatience, the guest jerked the cable, breaking the light in the process. We strive to provide a high-quality experience and take pride in the positive feedback we receive. It is however difficult to understand when inaccurate feedback is given, one can only speculate.

Milton V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Tranquility in the heart of the Klein Karoo. This is the ideal place to unwind away from the pressures of the city. The cottage is tastefully decorated with antique furniture, the views are splendid, and it was an unexpected pleasure using Clementina van der Walt crockery. Gerrit's dog Chunky kept us company on both days and walked the 4km with us to Peter Bayly Wines. What more do you need on a country break than a generous stoep, an unmatched view, and a friendly dog? Bailey's Riverside Cottage has them all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Rustig, pragtige ligging. Warm en vriendelike verwelkoming deur Gerrit, heerlike akkommodasie, pragtige uitsig, baie rustig, sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Rustige bestemming met als wat jy nodig het. Ons was vriendelik ontvang deur Gerrit en het alles gehad wat ons nodig het. Die ligging van hierdie blyplek is perfek om die area te verken, maar is ook perfek as 'n bestemming as jy net wil rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Groenfontein het my hart gesteel. Eenvoudige gerieflike akkommodasie met `n baie spesiale ligging. Stil, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Beautiful scenery and lovely cottage. Inform guests of no plugs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius L
Kort verblyf
4.4
Nov 2022

Heerlike naweek met my honde, stilte en rus vir die siel. Gerrit was Baie behulpsaam en vriendelik, kon hom met vrymiedigheid skakel indien enige iets sou opduik. Die honde het hulle self geniet, en Gerrit het nie 'n probleem gehad dat dit groot honde was nie. Die enigste negatiewe ding vir my was geen diefwering voor vensters. Glad nie kritiek nie, ek hou net van met 'n venster oop slaap maar was te bang aangesien 'n groot mens deur meeste van die vensters kan pas. Het met alles toe geslaap. 'n Braaibak sal nice wees maar dis seker bederfies. Baie lekker gebly en sal weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Groenfonteinvallei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741a7afe9518446e52a31394bcb8b3e169238addc06eb3c62a098854d03ce0fcf1eba861a72c6822eaa12433392851fb8812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Groenfontein Road Groenfontein Valley 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.468008757981 21.735292061309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang