Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bailey's Riverside Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Groenfonteinvallei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Bailey's Riverside Cottage is aan die voet van die Smitsrivier geleë en is 'n knus selfsorgkothuis vir 'n paartjie of 'n gesin van 4 mense net 11 km buite Calitzdorp.

Die kothuis het 'n lieflike uitsig oor die omliggende platteland en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 2 enkelbeddens is in die leefarea beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis het 'n gesellige binnekaggel, 'n stoof en oond, 'n yskas, eetgerei en breekware, asook 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die kothuis maak oop op 'n onderdakstoep met 'n buitebraai-area. 'n Paadjie lei na die rivier waar gesinne langs die rivier kan braai en ontspan.

Die kothuis se ligte en yskas word deur sonkrag aangedryf. Daar is geen proppe nie, maar 'n battery word voorsien vir selfone en ander elektriese toestelle. Die battery kan op versoek deur die eienaar herlaai word.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Bailey's Riverside Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Gerrit Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Groenfontein-weg, Groenfonteinvallei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bailey's Riverside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenfontein-weg, Groenfonteinvallei, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA741a7afe9518446e52a31394bcb8b3e169238addc06eb3c62a098854d03ce0fcf1eba861a72c6822eaa12433392851fb8812?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 Groenfontein Road Groenfontein Valley 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.468008757981 21.735292061309

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang