Bains Game Lodge A10
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge A10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Bains Game Lodge A10 is 'n gerieflik gemeubileerde semi-selfsorgwoonstel vir 2 mense in Bloemfontein.
Die oopplan-woonstel op die grondvloer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad en 'n toilet.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die lugversorgde woonstel is toegerus met 'n TV, WiFi-toegang, sowel as 'n werkstasie.
Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad in die lodge.
Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat of die Hamiltonpark besoek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildritte
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Kamerbediening
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Rusita Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Langs die R64, Bains Game Lodge A10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
- Gaste dink Bains Game Lodge A10 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Spitskop Small Holdings Spitskop Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R64, Bains Game Lodge A10, Bloemfontein, 9301 , Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang