Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bains Game Lodge Apartment A39

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Kimberley-weg 31, Vredenhof Kleinhoewe, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Bains Game Lodge Apartment A39 in Bloemfontein bied 'n toevlugsoord aan sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na selfsorgverblyf.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed, platskerm-TV en 'n lessenaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, yskassie, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n opwasarea toegerus. Daar is ook 'n privaat balkon langs die bed met pragtige uitsigte oor die omgewing.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad, en die restaurant en kroeg op die perseel. Dit verblyf is naby verskeie besienswaardighede, soos die Spitskop-staproete wat 3,9 km ver is, die Suid-Afrikaanse Pantsermuseum 4,3 km ver en die Oliewenhuis-kunsmuseum 8,6 km ver. Gratis, privaat parkeerplek is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicholas Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Old Kimberley-weg 31, Vredenhof Kleinhoewe, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Bains Game Lodge Apartment A39 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Kimberley-weg 31, Vredenhof Kleinhoewe, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c9f68730620572fddd5931145c4ac0c56c86bc44cf5e6034d3e391f90a8809fcc411c2a3c970e117fd75c552bac9afd86e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 31 Old Kimberley Road Vredenhof small holdings 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.076116567173 26.152360579526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang