Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bain's Kloof Berghuis

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Lizelle S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2019

Pragtige natuurskoon en rustigheid weg van die stad se gedruis Eerstens wil ons net vir Isa en Dirk baie dankie sê vir hul gasvryheid. Hulle het ons dadelik baie tuis laat voel in hierdie pragtige berghuisie. Lekkernye soos beskuit, appels en sjokolade het ons lekker bederf laat voel. Die rivier was onbeskryflik mooi net na die baie reën wat in die omgewing geval het. Teen sonsondergang sit jy met 'n glasie wyn op die voorstoep en verkyk jou na die pragtige natuurskoon. Ons was bietjie teleurgesteld, want ons het geen spoke teëgekom nie! Ons beveel die historiese berghuisie ten volle aan vir iemand wat lief is vir die natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Isabella Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R301, Bainskloofpas, Wellington, 7655, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0iF8cE00WciobaM2CVjCuZdOplrif8O40yBnaAkVng8Su86nxC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 1 5 1 4 R301 Bain's Kloof Pass 7655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.618471823471 19.100486426057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang