Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bains Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 123 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.5
Veiligheid
3.6
Porchia W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Value for money. Seat was nice, spacious. Value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik en ontspanne. Baie lekker en die huisie was lekker warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Lekker oornag. Ons mense het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerome R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2025

Glad nie tevrede nie. Ek het al baie by Bains Lodge oorgeslaap, dit is gewoonlik die enigste plek waar ons boek as ons Bloemfontein besoek. Hierdie was glad nie 'n plesier nie, die krag in die eenheid het op dag twee begin ingee, die lugreëling wou nie meer stel nie. Glad nie waarde vir geld meer nie. Die eenheid is glad nie op standaard nie. Sal volgende keer eerder iewers anders boek.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Louis N
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Jan 2025

Eerste 3 dae in cabin 7 baie ongelukkig, maar was beter met cabin 10. Aanvanklik in cabin 7 gebly. Kamer het 'n reuk gehad met inkomslag, dubbelbed se matras baie swak en sleg, bank in sitkamer was kliphard, geen mens kan daarop eens sit nie. Braai lig buite werk nie. Huisie oor die algemeen binne baie sleg en geen waarde vir geld nie. Laaste dag het ek gaan kla en hul skuif ons na cabin 10 toe. Baie beter en was meer gelukkig. WiFi werk glad nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Sam M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker. Baie gerieflik, sentraal en personeel was uiters gasvry en bedagsaam. Veilige perseel en restaurante beskikbaar op perseel. Kamers gerieflik met basiese benodighede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels G
1 nag
4.2
Okt 2024

Braaigeriewe ontbreek seker oor grasdakke. Baie lekker oornag. Heerlike ontbyt en vriendelike en wonderlike personeel. Vir seker kombuisware en eetgerei ontbreek.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja D
1 nag Saam met vriende
4.0
Okt 2024

Goeie opsie vir oornag slaapplek. Bains Lodge is goed geleë, naby die N1 en was 'n ideale oornag slaapplek van Oos-Kaap oppad na Gauteng. 'n Heerlike ontbyt was ingesluit wat die verblyf goeie waarde vir geld maak.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Eileen L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Good stay. We had a lovely stay and the accommodation was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mari G
1 nag
3.6
Sep 2024

Meer verwag. Bains Lodge is raserig. Mense steur hulle nie aan reëls nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 123

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 126 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kimberleypad 31, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxfp6qNzjCAENkqxXvkPdorQDpmRIzEpZwRu7bpQtsCMNXw6uwZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 123 5 1 4 31 Old Kimberley Road Langenhoven Park 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076682768892 26.151250447197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang