Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bains Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 115 resensies


Netheid
3.0
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.1
Diens
3.5
Veiligheid
3.5
Kobus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Heerlik en ontspanne. Baie lekker en die huisie was lekker warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Lekker oornag. Ons mense het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

W.S R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Aangename verblyf met vriendelike personeel. Miskien is dit nou tyd vir 'n goeie opgradering van al die fasiliteite. Alles lyk nou effens oud en na Covid was daar nog nie 'n moderniseringsprogram gewees nie. Andersins 'n aangename ondervinding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Good stay. We had a lovely stay and the accommodation was good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jul 2024

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter K
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Jun 2024

Ons sal nie weer hier bly nie. Ons wooneenheid was vuil en oud, en nie alles was in werkende toestand nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Clint G
1 nag Saam met vriende
4.4
Okt 2023

Baie lekker oord met 'n internasionale aanslag en goeie diens. Die diens was relatief goed en die ontbyt was besonders lekker. Dit is 'n lekker plek om te ontspan en te bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Levonne G
1 nag Saam met vriende
2.6
Sep 2023

Ons was vriendelik ontvang. Chalet was werklik 'n teleurstelling. Badkamer was baie klein met 'n ongemaklike stort en die dak was swart van die muf. Beddegoed was swak kwaliteit. Sal nie weer hier bly nie en nie aanbeveel nie.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Riekie T
1 nag Gesin met klein kinders
2.0
Jul 2023

Ons blyplek was vuil. Ons het al voorheen by Bains Lodge gebly. Die besoek was 'n teleurstelling. Ons verblyf, nr 19, was so vuil dat ek 'n ander huisie gevra het. Die plek was net so vuil. Die ontvangsdame het die aand skoon linne vir die beddens asook skoon handdoeke gebring. Ons moes ook sekuriteit gekry het om ons boot en voertuig op te pas aangesien daar 'n klomp rondlopers heelnag op die terrein was. Geen kontrole oor toegang by die hek nie.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Gezina V
1 nag
5.0
Mrt 2022

Baie behulpsaam en vriendelik. Ons het ons booking geskuif met geen probleem. Dis 'n pragtige lodge met hutte, waarin ons gebly het en die staf was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Veronique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 115

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R870
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 126 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ou Kimberleypad 31, Langenhovenpark, Bloemfontein, 9325, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxfp6qNzjCAENkqxXvkPdorQDpmRIzEpZwRu7bpQtsCMNXw6uwZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R870 per nag, vir 2 mense 115 5 1 4 31 Old Kimberley Road Langenhoven Park 9325 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.076682768892 26.151250447197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang