Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakenhof Winelands Lodge

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Rouxné F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Idillies! Vir hierdie spesifieke naweek was dit ons begeerte om op 'n mooi wynplaas te bly in die Boland. En Bakenhof was so, so ideaal. Die mooiste tuine, die pragtigste antiek-geïnspireerde meubels. Dit was presies waarvoor ons gehoop het, en meer! Ons 4 maand-oue babatjie het saam gereis, daar is oorgenoeg spasie in die kamer en ook die klein sitkamertjie om 'n camping cot op te slaan. Rita was ook baie vriendelik en het ons hartlik verwelkom en alles gewys met ons aankoms. Die warmbad was natuurlik ook 'n bonus! Sal regtig weer hier kom bly as ons weer die area besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ursula M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2022

Ons het baie lekker ontspan, rustige atmosfeer en als was byderhand wat ons nodig gehad het. Dit was lekker om op die wynlandgoed tuis te gaan, baie rustige atmosfeer, pragtige tuin, ons akkommodasie het als gehad wat ons nodig gehad het. Ons was baie goed ontvang en Rita het ons op hoogte gehou van wanneer daar "loadshedding" sou wees. Sal definitief weer soontoe wou gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ricardo Arved B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2022

Uitstekend. Sal enige iemand aanbeveel om hier te bly. Dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Bakenhof Winelands Lodge
Geagte Ricardo, dankie vir jou terugvoering en hoop om julle weer by Bakenhof te he. Groete, Rita

Santie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Akkommodasie het in al ons verwagtinge voldoen. Pragtige tuin, kamer is skoon en lyk presies op die foto's, heerlike badsout by die bad en 'n vriendelike gasvrou. Ons kan Bakenhof met vrymoedigheid aanbeveel en ons sal definitief weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Bakenhof Winelands Lodge
More Santie Dit was lekker om julle hier by Bakenhof te he en hoop om julle gou weer te sien. Groete Rita

Sharon O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Absolutely amazing! What a pleasant experience right from the start. When top quality, luxury, nature and great service comes together. To Rita and rest of the staff: Thanks for the awesome service and for going out of your way to accomodate us to make my birthday so special. Thanks for the complementary upgrade in accommodation and the hot tub was an absolute bonus. This is by far our favourite local getaway destination.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Bakenhof Winelands Lodge
Dear Sharon, thank you for your kind review and we hope to see you again soon. Regards, Rita

Jaco N
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2021

Skoon en ruim huisies met 'n lekker kuierarea en hot tub. Ons was 'n groep van 10 mense wat ingeboek het, want ons het 'n troue bygewoon. Die kamers is ongelooflik netjies, ruim en baie modern. Ons het die braai-area en hot tub verskriklik baie geniet. Sal vir seker weer by julle inboek as ons in die area moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Bakenhof Winelands Lodge
Dit was vir ons baie lekker om julle hier te he, en ons is bly julle het dit geniet. Hoop om julle gou weer te sien.

Percy L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

True value for money, and a friendly lady that assisted us. Will return in the future and spend some more time just enjoying the view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Heidi
Bakenhof Winelands Lodge
Hi Percy, Thank you for your kind review. It was our pleasure to host you and we are looking forward to your next visit. Kind Regards, Rita & The Bakenhof Team

Rob V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

A very comfortable stay. We were welcomed by Rita, all Covid protocols in place. A beautiful unit with the most gorgeous views of Wellington and the mountains. The bed was very comfortable so we had a good night's sleep. Rita was only a phone call away and happy to assist with our needs. Will definitely recommend this establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Heidi
Bakenhof Winelands Lodge
Hi Robert Thank you for your kind feedback. Hope to see you again soon at Bakenhof. Kind Regards Rita

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakenhof Winelands Venue and Grape Farm, Vanaf die R45-pad in die rigting van Malmesbury, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc5c94f1b2a5ab4b6e2a1427d7fd7eb139d187779a31a41a7f48ea1fe454abc3d178951468cb6982e3ec5fbe13186ff0dc50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Bakenhof Winelands Venue and Grape Farm Off R45 Road towards Malmesbury 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.630660791781 18.961975505877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang