Bakenhof Winelands Lodge
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Rouxné F - Jan 2023
Algehele gradering
Idillies!
Lees meerUrsula M - Nov 2022
Algehele gradering
Ons het baie lekker ontspan, rustige atmosfeer en als was byderhand wat ons nodig gehad het.
Ricardo Arved B - Nov 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Bakenhof Winelands Lodge se terugvoer
Geagte Ricardo, dankie vir jou terugvoering en hoop om julle weer by Bakenhof te he.
Groete,
Rita
Santie V - Nov 2021
Algehele gradering
Akkommodasie het in al ons verwagtinge voldoen.
Bakenhof Winelands Lodge se terugvoer
More Santie
Dit was lekker om julle hier by Bakenhof te he en hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Rita
Sharon O - Okt 2021
Algehele gradering
Absolutely amazing!
Lees meerBakenhof Winelands Lodge se terugvoer
Dear Sharon, thank you for your kind review and we hope to see you again soon.
Regards,
Rita
Jaco N - Jun 2021
Algehele gradering
Skoon en ruim huisies met 'n lekker kuierarea en hot tub.
Bakenhof Winelands Lodge se terugvoer
Dit was vir ons baie lekker om julle hier te he, en ons is bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.
Percy L - Jun 2021
Algehele gradering
True value for money, and a friendly lady that assisted us.
Bakenhof Winelands Lodge se terugvoer
Hi Percy,
Thank you for your kind review.
It was our pleasure to host you and we are looking forward to your next visit.
Kind Regards,
Rita & The Bakenhof Team
Rob V - Sep 2021
Algehele gradering
A very comfortable stay.
Bakenhof Winelands Lodge se terugvoer
Hi Robert
Thank you for your kind feedback.
Hope to see you again soon at Bakenhof.
Kind Regards
Rita
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakenhof Winelands Venue and Grape Farm, Vanaf die R45-pad in die rigting van Malmesbury, Wellington, 7654, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang