Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakenhof Winelands Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakenhof Winelands Venue and Grape Farm, Vanaf die R45-pad in die rigting van Malmesbury, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bakenhof Winelands Lodge is op 'n druiweplaas van 36 hektaar in Wellington geleë, in 'n area wat veral bekend is vir sy inheemse flora en fauna, tuine, wynkelders en die historiese Bainskloofpas.

Verblyf word in 8 eenhede aangebied en daar is slaapplek vir 24 volwassenes en 10 kinders in 2 aparte komplekse, stapafstand vanaf mekaar en die trou-venue op die perseel. Die eenhede sluit die Springbok, King, Kolkol, Kolkol 2, Garden, Rose, Get Ready, Vineyard en Bontebok in en bied verblyf in smaakvol gemeubileerde suites met pragtige uitsigte.

Al die kamers het gehalte-linne en -badhanddoeke, koffie- en teemaakgeriewe, gemaklike beddens, yskassies, gratis WiFi en badkamers met storte of baddens.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, en 'n wasgoeddiens in. Gaste is ook welkom om aktiwiteite, soos voëlkyk, fietsry en 'n warmbad op die perseel te geniet.

Nabygeleë aktiwiteite sluit perdry, wildritte, wynproe, swem, bergfietsry en begeleide staptogte in.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Heidi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Bakenhof Winelands Venue and Grape Farm, Vanaf die R45-pad in die rigting van Malmesbury, Wellington, 7654, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bakenhof Winelands Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakenhof Winelands Venue and Grape Farm, Vanaf die R45-pad in die rigting van Malmesbury, Wellington, 7654, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc5c94f1b2a5ab4b6e2a1427d7fd7eb139d187779a31a41a7f48ea1fe454abc3d178951468cb6982e3ec5fbe13186ff0dc50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Bakenhof Winelands Venue and Grape Farm Off R45 Road towards Malmesbury 7654 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.630660791781 18.961975505877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang