Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakenskraal Ostrich Palace

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 2 resensies vir Bakenskraal Ostrich Palace
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Christelle P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle P

Beste verblyf in Oudtshoorn.

Ons het ongelooflike diens gekry! Die kothuis is netjies, baie goed toegerus en gee 'n fantastiese Karoo-ervaring! Sal elke jaar daar gaan bly en dit vir almal voorstel.

Juanita V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita V

Personeel is baie behulpsaam en vriendelik.

Dit was lieflik om elke oggend 'n skoon motor te vind - alles te danke aan Dirkie met 'n glimlag!

Bakenskraal Ostrich Palace se terugvoer

Thank you Juanita.

Kindest regards

Hanlie

Bakenskraal Ostrich Palace
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N12, Bakenskraal, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d9870a7c64dd7cf5da0e7ae2a16e25f1cf9a62ed4f98a70967d1b909158de7e125ec8157034778b6262c980679e2c76eb10?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 N12 Bakenskraal 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.636341 22.212605

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang