Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakoor Plaas Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 77 resensies vir Bakoor Plaas Akkommodasie
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jaun Repair On Call B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaun Repair On Call B

Wonderlike gasvrou het regtig die ekstra myl gegaan.

Ja, dankie. Sal enige tyd weer daarheen gaan. Die diens was uit die boonste rakke, baie netjies en skoon. Pragtige uitsig, het elke oomblik geniet. Sal definitief weer soontoe gaan. Die kamer was net wat ons verwag het. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jou goeie terugvoering, Frank Shepard.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Martin S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S

Relaxing and value for money!

Absolutely amazing, would recommend to everyone.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Thanks for the nice review.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Fritz V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz V

Heerlik.

Ek het die rustigheid baie geniet.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die resensie, Fritz Van Biljon.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Petrus F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus F

Beautiful nature and a peaceful environment.

See stars.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Thank you for the nice review!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Morne B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne B

Strongly recommend.

Overall great place. Solar power might become an issue, but great stay. Will strongly recommend.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Thanks for the review.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Hester J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester J

Ongelooflike pragtige kuier met pragtige natuurskoon en pragtige chalets.

Ons het baie lekker gebly, verblyf was netjies en pragtig ingerig met alles wat jy kon nodig kry. Die area is stil, skoon, die natuur is pragtig en die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek en hou van die natuur. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Monica B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica B

Was vir atletiek in Potchefstroom, maar die klein rukkie wat ons daar was, was dit baie rustig en ons het dit geniet.

Die kinders kon lekker swem na die lang dag op die atletiekveld en ons het lekker putt-putt gespeel. Wens ons kon langer gekuier het.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir goeie terug voering

Bakoor Plaas Akkommodasie
Chris V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

As jy opsoek is na stilte en rustigheid is Bakoor die plek!

Dit was ons 2de keer by Bakoor en beslis nie die laaste keer nie! Daar is speelplek vir die kids, 'n lekker swembad en hulle is besig om 'n awesome putt-putt-baan te bou! Awesome plek!

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Karien J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien J

Uitstekende waarde vir geld!

Lieflike natuurskoon met alles wat mens benodig. Baie netjies en skoon. Lieflike aandgeluide.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi terug voering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Beverly K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly K

Presies wat ons wou gehard het.

Rustig. Fantastiese uitsig.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Hannes V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Baie vriendelike diens, lekker privaatheid. Baie akkommoderend.

Hulle was baie vriendelik al het ons laat bespreek en ook eers na 18:00 daar aangekom op 'n Sondag. Privaatheid tussen kampplek en huisies is perfek. Niemand pla niemand. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n goeie nagrus en wegbreek van die stad se geraas.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Wimpie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie G

Rustig, stil, warm, simplisties en beeldskone uitsig.

Sien sterre.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Gideon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon V

Rustig in die natuur.

As jy rustigheid soek is die plek ideaal. Alles wat jy nodig het, is daar en die klein ekstra's soos skottelgoedseep, handy andy ens. is baie gerieflik.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Christine B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine B

Netjiese verblyf in 'n mooi omgewing.

Ons verblyf by Bakoor was lekker. Dit is in 'n mooi omgewing. Die hek werk met 'n remote net in die dag, mens moet snags uit jou kar klim in die donker en die plaashek oopmaak wat 'n veiligheidsrisiko is. Miskien kan hulle 'n beter battery op die remote hek sit. Die stort se geyserwater is nie na wense nie en kan mens nie lekker stort nie. Dit is 'n groot negatief gewees vir ons. Of jy brand jou stukkend of jy vries jou blou maar geen konstante vloei van water as mens stort in Eenheid 1 nie.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Stefan L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan L

Lieflieke eenheid in die bos, weg van ander.

Baie vriendelik ontmoet en vergesel na ons bespreekte eenheid. Lieflik om die aand daar te kon deur bring, diep binne in die bos, met pragtige uitsig vanaf die eenheid.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Daleen L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Daleen L

Oulike huisie in 'n baie mooi omgewing. Mooi geluide. Stil en privaat.

Baie mooi natuurskoon. Mooi sterre. Ons het jakkalse gehoor en ook die Afrika naguiltjie. Beeste in die verte. Goeie wegbreek uit die stad. Ek sou voorstel dat daar nog 'n kombers beskikbaar moet wees. Ook 'n klein houertjie met melk. Daar was koffie en tee, maar nie melk nie. Die water was nie warm nie, dan kry jy regtig koud as jy bad. Daar is nie 'n stort nie, maar as die water lekker warm is dan is die bad meer as perfek. Ek glo dit is omdat die son nie warm genoeg in die winter is nie. Daar was gas en battery ligte was 'n wen met loadshedding. Regtig 'n oulike plekkie wat so mooi inpas in die natuur.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Alfred S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alfred S

Primitiewe bosveldverblyf.

Die plekkie was netjies en skoon. Baie rustig en geleë teen 'n koppie op die plaas. Daar was ekstra komberse vir die koue wintersnag. Die plaas en verblyf werk van solar-energie af. Nadeel is dat die hoof elektriese hek nie in die aand kan oop en toe nie en mens moet gebruikmaak van die kanthek. Die grondpaadjie in na die plaas en verblyf is bietjie rof vir enige iemand met 'n lae motor (2 km). Daar is net 1 plat kussing op 'n bed so neem jou eie kussing saam as jy van 'n hoër kussing hou. WIFI word gebied maar daar is geen password in die verblyf om gebruik te maak van die dienste nie. Die WIFI router is in die dak waar die liggie heelaand flikker en gesien kan word. Daar was ook nie aangedui waar om die sleutel te los wanneer jy die verblyf verlaat nie.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Engela V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela V

Relaxing.

We had a good time, very relaxing. Thanks for the nice stay, we will recommend you as well.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Thank you for the review.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Luis B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luis B

Lovely, quiet, relaxing, gorgeous views but would have liked wifi.

Perfect place to relax and recharge but nothing to do during many hours of rain. Would have been nice to have wifi option.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Thanks for the review.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Karen F - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F

Lovely break away from the hussle and bussle of life.

Definitely for the nature lover. Just outside the Vaal Triangle in the Lindequisdrift area. Nothing to do but relax and take in the silence and peacefulness of the beautiful environment. The cottages have everything you need, just take your clothes, food and toiletries. Beautiful braai areas are set up at each cottage as well as a table with an umbrella on the stoep. You can take nice long walks and there is a lovely swimming pool. If you are an amateur entomologist you will enjoy the vast number of insects and Orb Web spiders to be found here. There are no shops close by. We will definitely go back next time we need to recharge.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Thanks for the nice review

Bakoor Plaas Akkommodasie
Stefan H - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H

Het rustig, veilig en lekker geslaap.

Was aangenaam verras met die mooi ligging van BakoorPlaas Akkommodasie, plus die lieflike uitsig en natuurskoon. Behuising was netjies, skoon en het voldoen aan al my vereistes. Sal beslis weer daarvan gebruik maak as ek in die area wil oorbly.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie wardeer jou terugvoering!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Johan D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Lekker gebly.

Mooi huisie. Baie mooi uitsig op Vaalrivier. Waarde vir geld met afslag.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Annelie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie D

Baie rustige atmosfeer.

Ons het baie lekker gekuier, selfs met die weer wat maar bewolk en reënerig was het ons geen probleem gehad met die solar-sisteem nie, ons het geen kragonderbrekings gehad nie. Alles was netjies en skoon. Ons het lekker gerus. Sal beslis weer Bakoor besoek.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Good day,

Dankie vir die goeie terugvoering.

Regards,

Bakoor Plaas Akkommodasie
Jaco H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco H

Lekker plaasatmosfeer.

Baie lekker gekuier. Braaigeriewe en toerusting was nie op standaard nie.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Tasha P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tasha P

Awesome!

Stil, rustig. 'n stukkie hemel.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Marike V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V

Rustige wegbreek

Bakoor het alles wat ons wou gehad gebied - 'n rustige wegbreek van die gejaag van die stad. Die groot vuurput en goeie selfoonsein was 'n bonus. Die plek is baie skoon en bied die nodige.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die terug voering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Hélanie J - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hélanie J

Perfekte plek vir 'n ruskansie in die natuur!

Hierdie is 'n juweel in die hart van die Vredefort Koepel. Die natuurskoon is asemrowend! Die fasiliteite is gerieflik en skoon. Die gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Ons sal beslis weer daar gaan kuier!

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terugvoering word waardeer!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Hans S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S

Lekker in die bos.

Pragtige uitsig. Stil en rustig. Die swembad is mooi blou. Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Pierre J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre J

Baie goeie waarde vir geld.

Die akkomodasie is basies, maar baie netjies en skoon. Baie mooi omgeweing. Die beligting kan bietjie beter wees.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Casper K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper K

Het net oorgeslaap. Sal weer wil gaan vir langer.

Stukkie bos in die Noordwes. Naby genoeg aan Parys. Mooi plek met al die basiese benodigdhede.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Janneman B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janneman B

Heerlik, en baie rustige atmosfeer.

Baie mooi natuurtoneel en vir seker 'n plek waar mens rus vir jou siel kan vind om weg te breek van die gewone stadsgejaag.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie Bakoor is definitief die plek om weg te kom van die stadsgejaag rustigheid vir jou siel.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Elmer N - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmer N

Baie lekker!

Baie lekker by die eenheid waarin ons gebly het, toilette het nie te veel privaatheid nie, maar dit het ons as vriende nou nie veel gepla nie. Die eenheid waarin ons gebly het, het sonkrag so beligting was nie van die beste nie, maar jy is in die bos, so dit het ook nie veel gepla nie.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Janina B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janina B

Dit was lekker rustig. Het nie eers geweet van ander gaste nie.

Die uitsig vanaf die huisie was pragtig. Ons het ook gaan stap. Ons het lekker ontspan en net gerus. Dit was net wat ons nodig gehad het.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die goeie terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Cindy B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cindy B

Uitnemend. Rus vir die siel en familietyd.

Dit was wonderlik om weer die skepping te kon waardeer en tyd saam te spandeer, weg van die besige lewe en tegnologie daar buite. Die plek is nader aan Parys as Potchefstroom.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Rolene O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Rolene O

Heerlik rustig.

Ideale wegbreek-plekkie

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Ruan D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan D

Knus wegbreekplekkie.

Baie rustige wegbreekplek, alles wat jy benodig is daarso gerieflik geleë vir 'n wegbreek.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jou resensie, ek is bly jul het dit geniet by Bakoor.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Boshoff D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Boshoff D

Heerlik, rustige atmosfeer, lekker rusplek om jou batterye te herlaai.

Vriendelike mens, Annelize, was baie behulpsaam en het ons onmiddellik laat tuis voel. Verder het ons lekker kon stap, braai en ontspan. Sal definitief weer soontoe gaan, lekker stil plek waar mens uit die stad se rat race kan ontsnap.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir Bakoor se mooie terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Madelein L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Madelein L

Still, calm and restful. Peaceful.

Very quiet place in the bush. Not far from Parys.

Lizette R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lizette R

Fasiliteite is baie basies.

Ontvangs het ons aan onsself oorgelaat om die pad na ons fasiliteit te vind. Selfs toe hulle sien ons verdwaal het hulle ons nie kom help nie. Daar is ook nagelaat om enige verduideliking te gee oor die werking van sonkrag fasiliteit en wat om te doen as inverter nie werk nie.

Izanri L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanri L

Rustige plaaswegbreek.

Ons gesin het ons feestydperk by Bakoor so geniet! Rustig, skoon, en salig. Basies alles wat ons nodig gehad het, en ons sal beslis weer 'n draai hier maak. Baie dankie.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie dat jul Bakoor gekies het hoop om jul weer te sien!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Renier V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier V

Wonderlike naweek.

Dit was so 'n lekker naweek. Baie dankie aan Annelize.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Gerhard S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

As jy na 'n stil wegbreek-naweek soek is dit die plek om te gaan.

Alles was wow gewees. Ons het lekker gerus en ook Parys toe gegaan, wat nie te ver is nie. Almal is baie behulpsaam en het die kuier baie aangenaam gemaak.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jul kuier, jul welkom om weer te kom!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Peet G - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet G

Baie lekker rustig.

Baie lekker gewees.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Lydia P - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia P

Rustig, ontspanne en vredig!

Afkomstig van 'n plaas was hierdie ons ideale wegbreek weg van geraas en baie mense. Jy kon die ander gaste soms hoor, maar nooit gesien.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi skrywe.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Sumein K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sumein K

Stilte, rustigheid en natuur. Goed vir 'n vinnige wegbreek.

Het stilte en natuur geniet. Verblyf was skoon en netjies.

Josy S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josy S

Rustige omgewing.

Pragtig ingerig en baie netjies. Vriendelike ontvangs en rus vir die siel. Baie aangename verblyf baie dankie, sal weer daar gaan bly.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie. Jy is welkom om enige tyd weer te kom.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Wilma R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma R

Pragtig, stil, in die natuur, privaat, sal vir enige iemand dit aanbeveel.

Pragtig, stil, privaat en in die natuur. Goed toegerus vir families met kinders. Seuns het swembad en plaas baie geniet.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Wilma,

Dankie dat ons Bakoor met jul kon deel.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Cornelia D - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia D

Wonderlik, sal definitief weer terug gaan.

Baie netjies en gemaklik en die natuurlewe baie kalmerend, sal enige tyd weer teruggaan en sal ook al my vriende en familie verwys, baie dankie.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir jou mooi terug voering!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Anneri L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri L

Rus en vrede.

Skoon, netjies en rustig!

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi terug voer.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Hannes S - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes S

Fantasties.

Baie lekker plekkie. Sal definitief weer daarheen gaan.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir mooi terugvoering.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Kevin P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kevin P

Good value for money, lovely setting.

Lovely setting, good value for money. Would suggest that they provide towels.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Thanks so much!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Richard C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard C

A lovely place, just a bit far out of Potchefstroom where we were seeing shows at the festival.

A really lovely place to stay if you want a weekend break. We might just do that! However, it was a long drive back late at night after seeing shows at Aardklop on a very long stretch of dirt road. This is however not their fault. We booked it and Richard should have checked the distance more carefully. Of the many many places on the website we have stayed at this was one of the most fitted out places. We did not have to go out and buy glasses or mugs or bowls as we have had to do in the past. My only concern is the fact that they use solar energy only, which is wonderful for them and for the environment etc. but for someone who has to use a hairdryer, I just have that type of hair, this could be a problem if the sun does not shine because then you cannot use the hairdryer. This may seem stupid to some people but we are all different/ But all in all we loved it, would have liked to be there more during the day but being so far away we couldn't just pop back between shows.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Thank you for your review, I appreciate it!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Ben V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ben V

Was heerlik en rustig.

Dit is 'n netjiese en mooi plekkie. En het die rustigheid gesoek. Vriendelike diens.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Natasha P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha P

Baie vriendelike diens, pragtige verblyf en view.

Die verblyf is baie rustig en baie mooi, sal weer terug kom.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir jou mooi terug voer!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Abri R - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Abri R

Lekker rustig.

Krag is bietjie van 'n probleem Andersins, baie lekker gewees.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die skrywe.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Rudy D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy D

Baie lekker en rustig.

Sal weer kom kuier, dankie.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Sien uit na jul volgende kuier!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Marius V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Awesome en weg van alles.

Baie lekker wegbreek en weg van alles. Sal vir seker weer daarheen gaan. Swemgeriewe baie netjies. Sal graag een ding wil byvoeg, skadunet vir motors. Dankie.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie, sal jou aanbeveling in ag neem.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Christo O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo O

Gerieflik.

Baie dankie, Annelise, die paar dae by julle was regtig lekker. Ons het lekker gerus. Ons sal vir seker weer kom kuier

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Bly jul het geniet, ons hoop om jul gou weer te sien, dankie vir die mooi resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Evert K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K

Skoon en baie rustig.

Dit is 'n lieflike plek. Die akkommodasie is baie skoon en netjies. Dit is baie privaat en rustig. Hulle gebruik son-energie om krag op te wek wat vir ons goed is. Dit sal 'n gereelde wegbreekplek vir ons word.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Hoop sommer om sulke goeie mense weer en weer te sien, dankie vir jul mooi resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Lourens B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B

Baie rustig en aangenaam.

Voel soos huis. Baie ontspannend.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer jou resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Gideon James J - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gideon James J

Wegbreek bestemming die moeite werd.

Vriendelike ontvangs by 'n pragtig geleë huisie. Sal weer wil besoek.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie ek waardeer dit.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Evert K - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evert K

Pragtig, stil en rustig.

Die huisie waarin ons gebly is was baie mooi en skoon. Dit is baie rustig en stil aangesien die ander huisies effens verder weg is. Baie dankie daarvoor. Ons was vriendelik ontvang. Die omgewing is baie mooi en 'n lekker plaasatmosfeer. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

So mooi dankie, ek wardeer.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Selwyn G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selwyn G

Fantastiese atmosfeer met 'n ongelooflike uitsig.

Die eenheid is gerieflik ingerig en privaat. Dis lekker stil met die mooiste uitsig. Annelize is vriendelik en akkommoderend.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, ek waardeer dit.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Thinus B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus B

Baie lekker plekkie om bietjie af te sit in die natuur. Sal definitief weer 'n draai maak.

Baie mooi plekkie in die natuur. Ons eenheid, nr.2, het 'n ongelooflike uitsig oor die plaas gehad. Ons het in die oggend wakker geraak en wild gesoek uit die bed uit. Ons het al drie aande gebraai op die stoep, alhoewel dit 'n bietjie moeilik was om in die reën reg te kom. 'n Afdak sou perfek wees vir sulke weer. Soos aangedui, gebruik die eenhede sonkrag. As dit bewolk is, sukkel die batterye om te laai, wat lei tot die yskas wat in die aand afgaan. Die kliëntediens is wel baie goed, en na die eerste aand wat ons dit uitgewys het, het die eienaars vir ons die kragopwekker aangesit vir 'n paar ure na die son gesak het vir 'n klein bietjie ekstra krag om ons deur die aand te bring. Neem in ag, die plekkie is nie vir mense wat te veel staat maak op elektrisiteit nie, en as jy te veel uit die huisie gaan trek, gaan die batterye nie hou nie. Daar is ook 'n paar lekker paadjies om te stap op die plaas waar jy na die bokke kan kyk en 'n baie gerieflike swem-area waar jy ook op die plaas uitkyk op die warm dae. Baie lekker wegbreek gewees, sal definitief weer 'n draai wil kom maak. Dankie Annelize en Andrew vir al die hulp en dat julle die plekkie met ons deel.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie hoop om jul weer te sien

Bakoor Plaas Akkommodasie
Lazya G - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lazya G

Heerlike, rustige wegbreek.

Baie lekker, rustige en privaat plekkies. Uitsig vanuit ons plekkie was baie mooi. Plek was skoon en netjies.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoering!

Bakoor Plaas Akkommodasie
Sonja M - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja M

Heerlike rustige atmosfeer.

Sal sonder twyfel teruggaan! Was 'n heerlike aangename ervaring. Dankie!

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie baie. Sien gou weer.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Jaco L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco L

Net wat nodig was om batterye te laai.

Dankie, dit was baie lekker. Sal definitief teruggaan.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie, wardeer dit.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Melanie M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Rustig.

Dit was rustig en aangenaam.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie, waardeer dit.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Louwrens B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens B

Baie vriendlikke diens pragtige plek. Sal aanbeveel as jy goeie diens en rustigheid soek. Sal almal aanraai om daar te gaan kuier vir 'n lekker wegbreek.

Baie lekker plek vir wegbreek en rus in natuur. Baie dankie julle.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, gaste soos jy maak dit vir ons lekker om Bakoor met die publiek te deel.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Johan B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Dit was uitstekend.

Sien asseblief al die sterre. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly. Baie dankie vir alles Annelize.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie, baie dankie vir die mooi resensie, ek wardeer dit opreg.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Mev Helé R - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mev Helé R

Oulik vir naweek wegbreek. Uitsig asemrowend. Uitleg baie gerieflik.

Ons het gemaklik oorgeslaap, lekker gebad en gerieflik kos gemaak en kon die natuur geniet.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Ralph K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph K

Die verblyf was baie rustig en die omgewing pragtig.

Die verblyf was baie rustig en die omgewing pragtig, dis lekker naby aan Potchefstroom en as jy 'n plek soek waar jy net rustig kan wees om kwaliteit tyd saam met jou geliefdes te spandeer is dit perfek. Die akkommodasie is baie mooi skoon en pragtig ingerig. Ons het dit baie maklik gekry en sal vir seker weer hier kom kuier.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi skrywe ek wardeer dit.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Carla K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla K

Heerlik gekuier in 'n rustige atmosfeer met 'n pragtige uitsig!

Bakoor Plaas Akkommodasie bied netjiese verblyf in 'n veilige omgewing. Die uitsig van ons stoepie af, was asemrowend. Dit was ook lekker privaat. Dit is relatief naby aan Parys en verskeie visvangplekke as mens iets wil gaan doen. Ons sal Bakoor Plaas Akkommodasie aanbeveel vir almal wat hou van 'n rustige atmosfeer weg van 'n gewoel van mense.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie ek wardeer jou mooi resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Louwria V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Louwria V

Pragtige, netjiese en rustige plekkie!

Pragtige plek. Baie rustig en netjies. Regte bederf!

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, dit word opreg waardeer.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Neville G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Neville G

'n Baie rustige wegbreek.

Bakoor is 'n baie rustige huisie op 'n plaas net buite Parys. Dit is een van 3 huisies wat so ver van mekaar is dat jy skaars die ander kan sien. Skoon, netjies en baie privaat. Geen krag en warm water word verkry vanaf sonpanele. Ons was daar tydens die reëntyd so die water was maar kouerig. Ek persoonlik sal sê gas is 'n beter opsie maar dit is letterlik al wat die plek kort.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dankie vir die mooi resensie.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Marie G - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marie G

Baie rustig en mooi uitsig.

Bly plek skoon en netjies. Annelize baie vriendelik en behulpsaam. Rustige plek met mooi uitsig. Het lekker gerus.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek wardeer dit opreg.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Karien V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Karien V

Die verblyf was rustig en lekker, net te ver uit Potch om as akkommodasie in Potch geadverteer te word.

Die omgewing is pragtig en die huis is baie mooi geleë. Aanwysings was egter nie korrek nie en die naambord nie sigbaar nie.

Bakoor Plaas Akkommodasie se terugvoer

Dis nie so ver uit potch ni nt 50km 'n half uur se ry.gaan nog 'n duidelike hek n bord op sit wat duidelik sigbaar is,daai was nt 'n tydelike bord n hek gewees.die aanwysings sal dan korrek wees volgens lekke slaap se aanwysings.

Bakoor Plaas Akkommodasie
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R500, Witkop-plaas, Potchefstroom, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6UFSM2W2vVeGZjj4NDjz30U1nMU0hSQicumoAkmcquBw9qp1pq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 Off the R500 Farm Witkop 9585 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 09:00 -26.777170586228 27.497475743294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang