Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakoor Plaas Akkommodasie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 78 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Lourens D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die rus en vrede is buite die wêreld. Die views is stunning! Fantastiese plek! Was 'n wonderlike naweek! Rus vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun Repair On Call B
1 nag
5.0
Apr 2024

Wonderlike gasvrou het regtig die ekstra myl gegaan. Ja, dankie. Sal enige tyd weer daarheen gaan. Die diens was uit die boonste rakke, baie netjies en skoon. Pragtige uitsig, het elke oomblik geniet. Sal definitief weer soontoe gaan. Die kamer was net wat ons verwag het. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir jou goeie terugvoering, Frank Shepard.

Martin S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Relaxing and value for money! Absolutely amazing, would recommend to everyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Thanks for the nice review.

Fritz V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Heerlik. Ek het die rustigheid baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die resensie, Fritz Van Biljon.

Petrus F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2024

Beautiful nature and a peaceful environment. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Thank you for the nice review!

Morne B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Strongly recommend. Overall great place. Solar power might become an issue, but great stay. Will strongly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Thanks for the review.

Hester J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Ongelooflike pragtige kuier met pragtige natuurskoon en pragtige chalets. Ons het baie lekker gebly, verblyf was netjies en pragtig ingerig met alles wat jy kon nodig kry. Die area is stil, skoon, die natuur is pragtig en die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief aanbeveel vir enige iemand wat wil wegbreek en hou van die natuur. Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die mooi terugvoering.

Monica B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Was vir atletiek in Potchefstroom, maar die klein rukkie wat ons daar was, was dit baie rustig en ons het dit geniet. Die kinders kon lekker swem na die lang dag op die atletiekveld en ons het lekker putt-putt gespeel. Wens ons kon langer gekuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir goeie terug voering

Chris V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

As jy opsoek is na stilte en rustigheid is Bakoor die plek! Dit was ons 2de keer by Bakoor en beslis nie die laaste keer nie! Daar is speelplek vir die kids, 'n lekker swembad en hulle is besig om 'n awesome putt-putt-baan te bou! Awesome plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die goeie terugvoering.

Karien J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Uitstekende waarde vir geld! Lieflike natuurskoon met alles wat mens benodig. Baie netjies en skoon. Lieflike aandgeluide.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Bakoor Plaas Akkommodasie
Dankie vir die mooi terug voering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 78

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R675
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Langs die R500, Witkop-plaas, Potchefstroom, 9585, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6UFSM2W2vVeGZjj4NDjz30U1nMU0hSQicumoAkmcquBw9qp1pq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R675 per nag, vir 2 mense 78 5 1 5 Off the R500 Farm Witkop 9585 Noordwes 021 201 8901 12:00-18:00 09:00 -26.777170586228 27.497475743294

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang