Balcony Manor
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Themba Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Emelia Petra K - Okt 2023
Algehele gradering
Dis 'n wonderlike plek. Die diens is ongelooflik puik, en die gasvryheid is uitstekend.
Julius B - Sep 2023
Algehele gradering
Gerieflik, maar kort opgradering en onderhoud.
Lees meerChristine S - Jun 2023
Algehele gradering
Beste waarde vir geld!
Mary M - Sep 2023
Algehele gradering
Student accommodation, very basic, no food.
Jacquie M - Aug 2022
Algehele gradering
Friendly welcome, spotlessly clean.
Maggie K - Feb 2021
Algehele gradering
Veilig en perfek geleë.
Jacomina R - Sep 2019
Algehele gradering
Ongelooflik, rustig, puik diens.
Anél D - Jul 2019
Algehele gradering
Baie ruim, stylvolle, skoon en gerieflike kamer.
Balcony Manor se terugvoer
Good day Anel,
What a pleasure it is to have accommodated you. We are delighted that you chose us and it was nice meeting you. Thank you very much.
Buhlebenkosi S - Jan 2019
Algehele gradering
We really had a great stay @ Balcony Manor. Warm Welcome and great service. So peaceful!
Balcony Manor se terugvoer
And WHAT a pleasure it was to have you stay with us! You are a beautiful couple and it was an honour meeting you :)
Thabiso M - Nov 2019
Algehele gradering
Convenient indeed seeing how we were there for a race and the accommodation in town was full.
Neelke T - Jun 2019
Algehele gradering
Not clean, in desperate need of maintenance, poor.
Lees meerBalcony Manor se terugvoer
Good day Neelke,
We would like to offer our apologies if by any chance our service was not satisfactory to you. However, I would like to clarify and specify that a routine check was done at all the rooms before you were accommodated and the rooms you were assigned were in good condition. The water was perfectly warm and all our showers do have shower heads. You booked the Dormitory and we provided you with an upgrade to our standard rooms and we gave free breakfast on top of that.
The house has just been renovated, we removed carpets and all our rooms have been tiled, I don't understand what do you mean when you say the house needs proper maintenance and is run down. Again we do apologise if you feel that we wronged you and we will improve our service.
Kind regards,
Balcony Manor
Geraldine V - Jul 2018
Algehele gradering
A breath of fresh air!
Balcony Manor se terugvoer
Hi Geraldine,
Ek is so bly om te hoor die plesier was nie alles myne nie! Wat 'n voorreg om jou en Nicole te ontmoet het en ek was net te bly om van hulp te wees. Julle is welkom in my huis enige tyd en ek sien uit daarna.
Groete,
Jennifer
Nienke V - Jan 2018
Algehele gradering
Heerlik en ontspannend, goeie diens en lekker kos!
Balcony Manor se terugvoer
Beste Nienkie
Dankie, dit was wonderlik om julle as gaste te verwelkom. Ons sien uit om julle weer as gaste te hê.
Groete
Jennifer
Peter K - Apr 2018
Algehele gradering
Baie goeie en vriendelike diens.
Balcony Manor se terugvoer
Beste Peter
Dankie vir jou terugvoering, en ons waardeer die wonderlike verwysing en aanbeveling. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Groete
Jennifer
Chantelle G - Jun 2018
Algehele gradering
Nie van die beste plekke nie.
Balcony Manor se terugvoer
Hi Chantelle
Dankie vir die terugvoer en ek is jammer jou selfsorgverblyf was nie na jou smaak nie. Ek wil net graag die geleentheid neem om jou te beantwoord.
Oor 'n "honde piepie" reuk kan ek jou waarborg daar is nie honde toegelaat binne enige vertrekke op die perseel nie en die honde kan nie by die trappe na die selfsorgeenheid opklim nie. Daar is glad niks oor so 'n reuk by my aangemeld deur die gaste net voor julle of die gaste direk na julle nie. Die eenheid was daagliks gediens, julle beddens was gemaak, handoeke gedroog en gevou, die kombuis en badkamer ontsmet, skottelgoed gewas en weggepak en die matte gestofsuig. Ek is tevrede dat die eenheid 100% op punt was.
In terme van klientediens is ek heelwat verbaas met een sterretjie! 'n Selfsorgeenheid is presies dit - jy meld aan en is verwelkom by ontvangs deur 'n lid van die famielie of 'n werknemer, sleutels en remote word oorgehandig en na jou eenheid toe gewys en daarna is julle julle privaatheid gegee. Op uittrek is daar weer duer 'n famielie lid of werknemer oopgemaak en julle dankie gese. Ek weet nie wat jou verwagtinge was nie veral dat julle deur die dae uit was en ons steur nie ons gaste in die aande nie.
Joune is die eerste klagte in drie jaar wat ons eienaars is en glo my, is daar verskriklik baia mense deur ons deure gewees en van hulle wat dikwels oor en weer bespreek, selfs in die selfsorgeenhede. Maar ja, jou klagte is wat dit is en ek dank jou weereens dat 'n "reuk" onder my aandag gebring is.
Groete
Jennifer Erskine
Grace N - Des 2018
Algehele gradering
A very bad experience not worth recommending to anyone.
Lees meerBalcony Manor se terugvoer
Dear Grace,
Thank you for your comments.
You booked the self-catering contract laborer unit, which is not advertised as top class accommodation. Rather, it is aimed at accommodating laborers and similar guests as advertised. The unit is functional and comfortable and while the carpets may be stained in patches, they are free of dirt and dust. The linen provided in this unit may not be pristine or top of the range, but I can assure you that your linen was freshly laundered and your beds fully serviced the day of your arrival.
Regarding the rats, we have investigated this and there is absolutely no evidence of rodent activity. We did, however, find birds nesting in the eaves and ceiling and have had them removed. Thank you for bringing this to our attention.
I accept that the iron was not to your standard but my domestic lady did then launder your clothing to your satisfaction.
I am perturbed that your review says your reservation was for "Family with young children". You had in fact only booked and paid for 3 adults being yourself and 2 adult colleagues, but you subsequently brought in an additional 1 adult and 2 children without having booked these additional guests. I believe that asking you to settle their accommodation was what led to your complaint.
I am the proud owner of a successful multi-level establishment and all my guests and their requirements are important. I am confident that your review would have been completely different and positive if you had brought any concerns to our attention.
Sincerely,
Jennifer
Swazi N - Des 2017
Algehele gradering
Nice place, quiet, friendly owners.
Balcony Manor se terugvoer
Dear Swazi,
Thank you for the great review. We loved having your family as our first self-catering guests. Christmas is all about family and it was lovely to interact with yours.
Hope to welcome you all back soon!
Regards,
Jennifer
Danita J - Des 2017
Algehele gradering
Uitstekend!
Balcony Manor se terugvoer
Hi Danita,
Dit was wonderlik om julle as gaste hier te hê en jule is enige tyd weer welkom.
Geseende Kersfees met jou famielie.
Groete,
Jennifer
Nellie B - Okt 2017
Algehele gradering
Weereens heerlik gebly. Die sjef is uitstaande en Jennifer laat voel mens altyd welkom. Baie geriefllik geleë op pad wildtuin toe.
Balcony Manor se terugvoer
Goeiedag Nellie,
Weereens was dit wonderlik om jou as gas hier by Balcony Manor te verwelkom en ons sien uit na aan jou volgende besoek by ons.
Groete
Jennifer
Thula N - Des 2017
Algehele gradering
Perfect getaway.
Balcony Manor se terugvoer
Good day Thula,
Thank you for an amazing review and I can't wait to meet your precious baby who will be arriving very soon. All the best to you and your family!
Jennifer
Bram S - Nov 2017
Algehele gradering
Baie rustig, netjies en aangenaam.
Balcony Manor se terugvoer
Goeiedag Braam,
Ons is bly dat jy tuis gevoel het by ons en ons sien uit om jou gou weer te verwelkom!
Groete
Jennifer
Nellie B - Sep 2016
Algehele gradering
Gasvry, vriendelik en hoogs aan te bevele.
Balcony Manor se terugvoer
Nellie, ek is baie dankbaar vir jou mooi woorde! Ons was bevoorreg om jou as Gas te verwelkom en sien uit om jou gou weer te sien.
Ek is trots op my span want Balcony Manor is ook in hulle bloed en saam is dit ons doel om Gaste soos jouself se verblyf 'n uitstekende ervaring te maak.
Groete van almal hier.
Mariska D - Jul 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Balcony Manor se terugvoer
Hi Mariska
Julle is 'n wonderlike familie en dit was 'n groot plesier om julle te verwelkom. Dankie vir die review - ek waardeer dit baie.
Groete en ek sien uit om julle weer te verwelkom.
Jennifer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Frank Townsend-straat 51, Witrivier, 1241, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang