Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balcony Manor

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Emelia Petra K
1 nag
5.0
Okt 2023

Dis 'n wonderlike plek. Die diens is ongelooflik puik, en die gasvryheid is uitstekend. Dit is skoon, netjies, en veilig. Dit is 'n pragtige plek. Ek sal weer daar gaan slaap en mense aanbeveel om daar te bly. Die diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2023

Gerieflik, maar kort opgradering en onderhoud. Die kamers en eetsaal is goed gemeubileerd, maar geen fasiliteit vir Bed & Breakfast nie. Ons sou graag voorstel dat daar voorsiening gemaak word vir ouer mense wat moeilik oor die weg kom deur koffie, suiker en klein hoeveelheid melk te voorsien om koffie of tee te maak vroeg oggend. 'n Klein tafeljie met 4 stoele voor elke kamer se stoep is noodsaaklik en 'n mikrogolfoond en tweeplaa stofie sou bygedrae het tot groter gerief. (Eetgerei, borde, koppies, messe, lepels en vurke is vanselfsprekend). Laastens moet daar gereseveerde parkering spesifiek gemerk word vir elke kamer of eenheid vir ouer mense of wat rystoele gebruik. Die gebou het aandag nodig en onderhoud moet gedoen word aan geleidelike agteruitgang en verfwerk.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Christine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Beste waarde vir geld! Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamer was baie skoon en netjies, vars beddegoed elke dag. Baie goed geleë. Ek sal definitief weer soontoe gaan!

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Mary M
Kort verblyf
1.8
Sep 2023

Student accommodation, very basic, no food. No shower head, one electrical bulb in the room, mould all over bathroom ceiling, no furniture in the common areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Jacquie M
1 nag
5.0
Aug 2022

Friendly welcome, spotlessly clean. Great location, friendly staff and spotless room. WiFi and TV worked perfectly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maggie K
Kort verblyf
4.2
Feb 2021

Veilig en perfek geleë. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacomina R
Kort verblyf
5.0
Sep 2019

Ongelooflik, rustig, puik diens. Baie dankie aan personeel van Balcony Manor. Jul diens was puik en professioneel. Plek is netjies. Dankie vir moeite met trofee wat ons daar vergeet het. Beveel jul enige tyd aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anél D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Baie ruim, stylvolle, skoon en gerieflike kamer. Ons is vriendelik ontvang. Soos genoem is die kamer iets besonders gewees. Kan die verblyf enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Themba
Balcony Manor
Good day Anel, What a pleasure it is to have accommodated you. We are delighted that you chose us and it was nice meeting you. Thank you very much.

Buhlebenkosi S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

We really had a great stay @ Balcony Manor. Warm Welcome and great service. So peaceful! What a lovely stay we had!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Themba
Balcony Manor
And WHAT a pleasure it was to have you stay with us! You are a beautiful couple and it was an honour meeting you :)

Thabiso M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2019

Convenient indeed seeing how we were there for a race and the accommodation in town was full. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Themba Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frank Townsend-straat 51, Witrivier, 1241, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaTPdcAhzLDJIHFPRn4VlT298osB5sWedc9BRB7pd2Ad8GooxOE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 51 Frank Townsend Street White River 1241 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.332249634002 31.002797880951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang