Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali at Scenic Haven Lodge

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 137 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Bianca H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese wegbreek. Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese wegbreek. Muad, Matthew & Porshe is die beste, dankie julle! Die enigste ding wat fout was, is dat die toilette nie 'n deur het nie, anders is alles perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Dankie, Bianca. Jou terugvoer is vir ons waardevol en ons het stappe gedoen om te beplan vir opgraderings in die nabye toekoms.

Natasha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Kos vir my siel - instantly relaxed. Dit was fantasties. Bitter mooi. En so rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Dear Natasha, Thank you for the wonderful feedback. We are glad you enjoyed your stay with us and look forward to hosting you again in the future.

Walter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Majestic surroundings. Great stay, awesome views and the massages were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
We are pleased you enjoyed your stay with us. Thank you for the valued feedback, we look forward to hosting you again.

Nicole M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2024

A beautiful, tranquil and peaceful stay at Scenic Haven. Portia received us well on arrival, the place is a real gem in nature.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Dear Nicole, Thank you for the feedback. We value your feedback; we will leverage the rating to better our offering and service delivery for improved customer experience.

Pierre W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2024

Heerlike naweek. Bali at Scenic Haven was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Thank you, Pierre Your support is greatly appreciated.

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Liewe Louis, dankie vir die terugvoer. Ons streef daarna om ons gasverwagtinge te oortref en sien daarna uit om jou weer te verwelkom.

Suzelle B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Warm and cozy. Ons het baie lekker gebly, die kaggel en warm kombers was 'n pluspunt gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Dear Suzelle, Dankie vir jou verblyf by ons en positiewe terugvoer. Ons streef daarna om gaste verblyf te verbeter met elke terugvoer wat gegee word. Ons sien daarna uit om jou weer aan te bied.

Chris S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Baie tevrede met verblyf. Was 'n baie aangename ervaring, baie vermaak in onmiddelike omgewing met puik restaurant in kompleks.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Thank you for the feedback, we look forward to hosting you again in the future.

Trinkie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2024

Ontspannend in 'n rustige atmosfeer met 'n pragtige uitkyk oor die dam! Ons het baie lekker gebly by Bali at Willinga Lodge, nou "Scenic haven". Die omgewing en plantegroei is pragtig, met 'n stil en rustige atmosfeer. Die borrelbad is definitief aan te beveel!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Dankie vir die terugvoer Trinkie, ons sien daarna uit om jou binnekort weer aan te bied.

Marieke S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Perfect romantic getaway. Beautiful views, beautiful venue. Perfect for a romantic getaway. I would suggest getting proper fans, or air conditioners installed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Moud
Bali at Scenic Haven Lodge
Thank you Marieke, Your feedback is highly noted and appreciated. We will definitely improve on the above-mentioned in order to offer our guests a comfortable and luxurious stay. We look forward to hosting you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Moud Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 137

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 450
R 1 450 R 1 233
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47ca671356bd0f9b392382c8591716d913b3de4352fa714e857709de58a8f31e16916ac493efd5206eb2249a33890c373b9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 450 nouVanaf R1 233 per nag (plek vir 2) 137 5 1 4 130 Paul Kruger Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.735249898577 27.852978408337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang