Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali at Scenic Haven Lodge

Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 30 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
  • Vanaf R1 350 R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige dorpie, Kosmos, met wonderlike uitsigte oor Hartebeespoortdam, is Bali at Scenic Haven Lodge die perfekte romantiese wegbreek. Net 45 minute van Johannesburg en 40 minute van Pretoria. Ons is ook net 45 minute vanaf Rustenburg.

Geleë in 'n pragtige tropiese tuin is 7 luukse suites (5 met grasdakke). Die suites is almal baie privaat met aparte ingange, terrasse op hul eie private dek en The Palm suite het 'n balkon. Al 7 suites het en suite-badkamers met bad en/of stort of beide. 4 Suites het spa-baddens en 6 suites het kaggels ook. Die goed toegeruste suites is het yskasies, dakwaaiers en koffie-en-teemaakgeriewe. Toiletware word verskaf.

Braaigeriewe is beskikbaar by die suites of op die grasdak lapa langs die soutwater rots-swembad. Hier is die gaste-sitkamer en ten volle toegeruste kombuis beskikbaar vir gaste wat selfversorgend wil wees. Die TV-kamer is toegerus met volle DStv. Die Jaccuzi aan die buitekant onder die bome en die soutwater-rotsswembad is altyd populêr in die somer.

Bali at Scenic Haven Lodge is 15-20 minute van 3-18 putjie gholfbane, en 3 minute van 'n lieflike 9 putjie gholfbaan. Die Wig van die Mensdom met die Maropeng sentrum is net 30 minute weg, asook die Sterkfontein Grotte. Die grootste Afrika-kunsmark en Welwitsha plattelandse mark is net om die draai. Bill Harrop's asook Discover Ballooning is die lugvaart ballone se maatakapye. Die Elephant and Monkey Sanctuary en die Ann van Dyk Cheetah Centre is ook naby.

Sun City en Pilanesberg Wildreservaat net 90 km weg. Margaret Roberts Herbal Centre, Die Van Gaalen kaas-plaas asook 'n aarbeiplaas is 20 minute weg. Vierwiel-motorfietse, perdry, canopy-toer in die Magaliesberg en glydraad ry Broederstroom asook staproetes en bergfiets-roetes is alles in die area.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Wat gaste dink
Bianca H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese wegbreek. Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese wegbreek. Muad, Matthew & Porshe is die beste, dankie ...
Sien meer
Jul 2024
Natasha S
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir my siel - instantly relaxed. Dit was fantasties. Bitter mooi. En so rustig.
Jun 2024
Walter D
Saam met lewensmaat
5.0
Majestic surroundings. Great stay, awesome views and the massages were great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Chandi V
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Beautiful. Best views. Beautiful place! Best views! Friendly staff! I would definitely recommend the accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Lenette V
Saam met lewensmaat
5.0
Was fantasties. Dit was ongelooflik lekker en ek sal hulle beslis weer sien. Niemand pla jou en jy is op jou eie, die uit en in by die hek is net biet...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Moud Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
  • Gaste dink Bali at Scenic Haven Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86749f719fa77e82cbc6ce8fceb4e7d1e3cdfd8db038aacace71631f7eb9799f40050fca182a3fc15a5a34a6a4ec9b01f301?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R900 per nag (plek vir 2) 133 5 1 4 130 Paul Kruger Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.735249898577 27.852978408337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang