Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali at Scenic Haven Lodge

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die skilderagtige dorpie Kosmos, met wonderlike uitsigte oor Hartbeespoortdam, is Bali at Scenic Haven Lodge 'n perfekte romantiese wegbreek. Slegs 45 minute vanaf Johannesburg en 40 minute vanaf Pretoria. Ons is ook net 45 minute vanaf Rustenburg.

In 'n pragtige tropiese tuin is 7 luukse suites; 5 met grasdakke. Die suites is almal baie privaat met aparte ingange, terrasse of hul eie privaat dek. Die Palm Suite het 'n balkon in plaas van 'n dek. Al 7 suites het en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort of albei, 4 suites het spa-baddens en 6 suites het ook kaggels. Die goed ingerigte suites is toegerus met yskassies, oorhoofse waaiers en koffie- en teemaakgeriewe. Toiletware word voorsien.

Braaigeriewe is beskikbaar by die suites of by die Grasdak Lapa langs die Soutwater Rotspoel. Daar is 'n gastesitkamer asook 'n volledig toegeruste hoofkombuis beskikbaar vir die gaste wat wil selfsorg. Die TV-sitkamer is toegerus met 'n TV met volledige DStv-toegang. Die buite Jacuzzi onder die bome en 'n soutwater rotspoel is altyd gewild in die somer.

Die eiendom is naby goeie restaurante van lekker eet tot steakhouses of Italiaans. Die gewilde kitskoswinkels sowel as 'n plaaslike Spar en bottelstoor is net 'n entjie se ry weg.

Bali at Scenic Haven Lodge is binne 15-20 minute vanaf 3 - 18 putjie gholfbane en 3 minute vanaf 'n lieflike 9 putjie gholfbaan. Die Wieg van die Mensdom met die Maropeng-sentrum is net 30 minute weg asook die Sterkfonteingrotte. Daar is 2 kunsgalerye in Kosmos, en 3 galerye in Schoemansville. Die grootste Afrika-handwerkmark en Welwitsha-landmark is om die draai. Bill Harrop's en Discover Ballooning, albei lugballonvaartmaatskappye, The Elephant and Monkey Sanctuary en die Ann van Dyk Cheetah-sentrum is naby.

Sun City en Pilanesberg Wildtuin is net 90 km weg. Margaret Roberts Kruiesentrum, die Van Gaalen-kaasplaas asook 'n aarbeiplaas is 20 minute weg. Vierwielmotorfietskursusse, perdry, kaptoer in die Magaliesberge en ziplining in Broederstroom asook voetslaan en bergfietsry is alles in die area.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 133 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Bianca H
Saam met lewensmaat
5.0
Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese wegbreek. Dit is die perfekte plek vir 'n romantiese wegbreek. Muad, Matthew & Porshe is die beste, dankie ...
Sien meer
Jul 2024
Natasha S
Saam met lewensmaat
5.0
Kos vir my siel - instantly relaxed. Dit was fantasties. Bitter mooi. En so rustig.
Jun 2024
Walter D
Saam met lewensmaat
5.0
Majestic surroundings. Great stay, awesome views and the massages were great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Chandi V
Saam met vriende
5.0
Peaceful. Beautiful. Best views. Beautiful place! Best views! Friendly staff! I would definitely recommend the accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Lenette V
Saam met lewensmaat
5.0
Was fantasties. Dit was ongelooflik lekker en ek sal hulle beslis weer sien. Niemand pla jou en jy is op jou eie, die uit en in by die hek is net biet...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.7/5

Moud Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 133

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
  • Gaste dink Bali at Scenic Haven Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA86749f719fa77e82cbc6ce8fceb4e7d1e3cdfd8db038aacace71631f7eb9799f40050fca182a3fc15a5a34a6a4ec9b01f301?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 133 5 1 4 130 Paul Kruger Street Kosmos 0261 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.735249898577 27.852978408337

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang