Bali at Scenic Haven Lodge
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
-
Vanaf
R1 400R1 190 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Geleë in die skilderagtige dorpie, Kosmos, met wonderlike uitsigte oor Hartebeespoortdam, is Bali at Scenic Haven Lodge die perfekte romantiese wegbreek. Net 45 minute van Johannesburg en 40 minute van Pretoria. Ons is ook net 45 minute vanaf Rustenburg.
Geleë in 'n pragtige tropiese tuin is 7 luukse suites (5 met grasdakke). Die suites is almal baie privaat met aparte ingange, terrasse op hul eie private dek en The Palm suite het 'n balkon. Al 7 suites het en suite-badkamers met bad en/of stort of beide. 4 Suites het spa-baddens en 6 suites het kaggels ook. Die goed toegeruste suites is het yskasies, dakwaaiers en koffie-en-teemaakgeriewe. Toiletware word verskaf.
Braaigeriewe is beskikbaar by die suites of op die grasdak lapa langs die soutwater rots-swembad. Hier is die gaste-sitkamer en ten volle toegeruste kombuis beskikbaar vir gaste wat selfversorgend wil wees. Die TV-kamer is toegerus met volle DStv. Die Jaccuzi aan die buitekant onder die bome en die soutwater-rotsswembad is altyd populêr in die somer.
Bali at Scenic Haven Lodge is 15-20 minute van 3-18 putjie gholfbane, en 3 minute van 'n lieflike 9 putjie gholfbaan. Die Wig van die Mensdom met die Maropeng sentrum is net 30 minute weg, asook die Sterkfontein Grotte. Die grootste Afrika-kunsmark en Welwitsha plattelandse mark is net om die draai. Bill Harrop's asook Discover Ballooning is die lugvaart ballone se maatakapye. Die Elephant and Monkey Sanctuary en die Ann van Dyk Cheetah Centre is ook naby.
Sun City en Pilanesberg Wildreservaat net 90 km weg. Margaret Roberts Herbal Centre, Die Van Gaalen kaas-plaas asook 'n aarbeiplaas is 20 minute weg. Vierwiel-motorfietse, perdry, canopy-toer in die Magaliesberg en glydraad ry Broederstroom asook staproetes en bergfiets-roetes is alles in die area.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
- Middagete
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Piekniek-middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Moud Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 135
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
- Gaste dink Bali at Scenic Haven Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kosmos Hartbeespoort Bojanala Noordwes
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-straat 130, Kosmos, Hartbeespoortdam, 0261, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang