Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali Hai 202

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.1
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Marc O
Kort verblyf
4.8
Mrt 2022

Baie lekker gebly! Alles was baie lekker. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Apr 2022

Baie lekker gewees, parkering net klein vir 'n groot kar. Die manier om sleutels te kry en terug te gee is nie baie goed nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Conny M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Nov 2021

We enjoyed the view of the sea a lot. The place is little bit far from the city, perfect if you are looking for quiet place just right next to the beach. The owner responds very quick to any needs of visitors.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ntombifuthi N
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Nov 2021

We had a pleasant stay. It is close to the beach which is what I required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Netjies en skoon, asook goeie ligging. Plek is netjies en word daagliks skoon gehou. Parkering is net klein. Toegang te voet in en uit gebou vir ouer mense moeiliker. Strand en omgewing is skoon en gevoel van veiligheid. Spice restaurant beslis 'n plus punt en moet besoek word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Diederik P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2018

Fantasties. Baie lekker plek om net te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chani V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Okt 2018

Nie sleg nie. Ons het ons vakansie baie geniet by Bali Hai, maar daar was 'n paar dinge wat gepla het. Ons was nooit vooraf ingelig dat hulle besig was met herstel werk aan die gebou nie. Vuil water het van boonste verdiepings af gekom en op ons balkon geval waar ons kinders gesit en speel het sonder waarskuwing. Daar was die hele dag gewerkskaf met 'n gekap en steiers wat op en af geslaan word. Daar was vir seker nie stilte vir ons om te rus nie en ons het maar elke dag gevlug om uit die geraas te kom. Vir die prys wat ons betaal het sou dit nice wees as ons vooraf geweet het wat vir ons wag. Maar verder was ons plekkie baie mooi.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
Bali Hai 202
Goeiemiddag Chani, Dankie vir die terugvoering. Jammer vir die ongerief veroorsaak deur die verfwerk aan die gebou. Soos per ons gesprek was die verfwerk aan die vlak van die woonstel al klaar vir die tydperk van u bespreking, maar die gewerskaf het nog steeds 'n geraas veroorsaak wat ons nie in ag geneem het nie. Die water wat op die balkom geval het was veroorsaak toe die dak van die gebou gewas is, en ons het dit opgeneem met die opsigter. Ons sien daarna uit om weer van u te hoor. Groete Karen

Penny G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2017

Awesome verby, pragtige plekkie. Die woonstel was regtig pragtig, die foto's in die advertensie was presies hoe die plek gelyk het en nog meer. Diens was awesome. Ek sal met enige tyd teruggaan vir nog 'n paar dae. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bali Hai 202
Baie dankie vir die mooi resensie Penny, ons waardeer dit baie. Groete, Karen @ Chas Everitt Ballito

Thabile N
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2017

Perfect place for a couple that want to relax. The perfect place for rest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Bali Hai 202
Thank you for the lovely review, Thabile.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 546

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 695
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 695
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordkusweg 37, Westbrook, Ballito, 4400, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7e6f39314852d99621fd6e951bae6dbd64bbe9dcbbd7d9397e5f64beaf35522547bd72fbc03c7c03b85faafaf021b17d05c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 37 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.588858 31.172212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang