Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali Hai 301

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 856 R1 578 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bali Hai 301 is nuut opgeknap en is 'n volledig gemeubileerde woonstel met lugversorging wat verblyf bied in 'n kompleks wat na die see front, in die dorpie Westbrook geleë. Die skilderagtige dorpie is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne strandwegbreek en spog met lang dele sandstrande.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers en het 'n balkon wat skouspelagtige uitsigte oor die see het. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed. Die eenheid het 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Bababad word voorsien

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, eetarea en leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met 'n kompakte DSTV-pakket.

Trappe vanaf parkeerarea tot op grondvloer en hysbak.
Slegs enkel parkering.

Deur die skuifdeure is daar 'n toegeboude balkon met 'n sitarea en pragtige see-uitsigte. Gaste kan die gasbraai op die balkon of die gemeenskaplike braai by die swembadarea gebruik.

Doendinge om in die area te geniet sluit swem, verken seelewe by die rotspoele, kajakvaart, lyfplankry, branderplankry, bootvaart en sonbaai in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Baie goed

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Pamela M
Gesin met klein kinders
4.8
Awesome, I'm happy. The stay was awesome, the apartment was exactly the same as it was presented online. Thank you for the lovely stay....
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Mona J
4.8
Relaxing, beautiful and great views. Wonderful view of the sea and whales.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2023
Marietjie B
4.8
Goed toegeruste woonstel met 'n pragtige see-uitsig. Baie gerieflike woonstel. Uitstekende diens van agent ontvang, probleem met lugreëling is baie vi...
Sien meer
Jan 2023
Anton S
Gesin met tieners
4.4
Lekker gerus en gekuier. Woonstel baie netjies binne, ruim. Voorste veiligheidshek en stoep met gras, aluminium deure kort aandag. Sukkel om oop en to...
Sien meer
Jan 2024
Lebogang M
Saam met vriende
4.4
We enjoyed every moment at the apartment, relaxed and unwound peacefully. The beach was just in front of the apartment. We felt at home...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 533

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • North Beach-weg 37, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bali Hai 301 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R1 856
R1 856 R1 578
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 856
R1 856 R1 578
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc6e4d5a317d40975e431b0af5faedcbc37a742fa709c9f0433dca575de1da9183dad2688d49676d52647b2d06be47c41d048?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 856 nouVanaf R1 578 per nag (plek vir 6) 16 5 1 5 37 North Beach Road Westbrook 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.588848497275 31.17204194418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang