Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali Hai 402

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.2
Brian R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

It was great. It will be nice to invest in a balcony webber braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bali Hai 402
Thank you for the review, suggestion is sent through to owner.

Cathy B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2021

Sal beslis weer kuier! Bali Hai was lieflik skoon en netjies. Die skoonmakers was vriendelik! Ons het vreeslik lekker gebly en sal definitief weer terugkeer. Die hoogtepunt was natuurlik die pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tashna J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

Amazing. Stay was great, relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joeye K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2021

Beautiful view. Loved the interior of the unit, would have like an outside braai on the balcony.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nomfundo M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Mrt 2021

Fantastic. The stay was awesome. Had really great fun but the network there is very bad.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sueann L
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2021

Nice plek. Net baie vuil gewees en linne nie skoon nie. Stel voor plek word goed skoongemaak en kry nuwe linne. Fitted sheet pas skaars oor matras.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Angilique S
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Des 2021

Bietjie teleurstellend. Die eenheid was nie ordentlik skoongemaak, daar was nie eers toiletpapier of enige skoonmaakmiddels nie. Indien hul dit duidelik gemaak het, het ons geweet hoe om te beplan.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Karen
Bali Hai 402
Good afternoon, Angelique Thank you for your feedback. Apologies for the issues you experienced. We have changed to a different cleaning company now. We only supply 2 rolls of toilet paper on arrival (which should have been in the flat), as well as, hand soap and a small dish washing liquid for arrival only. This is specified in the Dear Tenant letter supplied by the agent when they send the directions for the key collection: Toilet paper, refuse bags, hand soap and a small bottle of dish washing liquid are supplied once-off on arrival only. The flat is also being renovated at the moment. Kind regards.

Audrey N
Lang verblyf Gesin met tieners
2.4
Des 2021

My stay from the time we arrived was unpleasant due to the uncleanliness of the apartment. It is neglected. When we arrived the stove, dishes and cupboards were thick with dirt. The balancing was not clean. Cupboards and bathrooms were smelly. Towels and table clothes were dirty. Overall it was a bad experience and we will not be recommending or staying there again. The positive thing about the place was the view. We did receive good service from Karen from Prop247 who assisted us during our stay. She was very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Magrietha C O
Lang verblyf
4.2
Mrt 2020

Lieflike plek met administratiewe beslommernisse en steurnisse. Dit is ‘n pragtige en moderne eenheid met ‘n lieflike uitsig. Skoonmakers het elke dag baie mooi skoongemaak. Dit is ongerieflik om in Westbrook tuis te gaan, maar die sleutel in Ballito by Chas Everitt te moet gaan haal en teruggee. Die parkeerplekke is baie klein en nr. 402 se parkeerplek is nie op dieselfde vlak as die hysbak nie wat dit ongerieflik maak vir op en aflaai. Ons het Sondagmiddag daar aangekom en Dinsdag uitgevind dat die tuimeldroër nie werk nie. Dit is aan Chass Everitt gerapporteer. Die Donderdag het die agent van Chass Everitt ‘n boodskap op my foon gelos dat hulle eers die volgende Maandag (ons vertrekdatum) iemand sou kry om na die tuimeldroër te kyk. Die Saterdagmiddag het die opsigter terwyl ons geslaap het aan die deur geklop en laat weet iemand kom nou na die tuimeldroër kyk - geen kennisgewing en teen die kompleksreëls dat geen herstelwerk na 12:00 op ‘n Saterdag gedoen mag word nie. Die fanbelt is verwyder en daar is net vir ons aangedui dat hulle voorheen al nie parte kon kry vir die tuimeldroër nie. Nieteenstaande word die eenheid met ‘n werkende tuimeldroër geadverteer. Die opsigter het ook tydig en ontydig aan die deur geklop om remotes in en uit te stel ens. Dit was nogal steurend. Terselfdertyd het die agent gereeld kontak gemaak oor administratiewe vorms wat hulle herhaaldelik voltooi wou hê. Ons het 9 Maart vertrek. Ek het eers op 17 Maart na 3 versoeke my breekskadedeposito teruggekry. Dit is onaanvaarbaar dat agente so lank neem om deposito’s terug te betaal. (Ons het die volle deposito teruggekry). Hoewel dit ‘n baie mooi plek met ‘n lieflike uitsig was sal al die administrasie en steurnisse my 2 keer laat dink voor ek weer daar sal gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carien S
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Okt 2020

Mooi modern maar vuil! Sleutels is slegs in Ballito beskikbaar en moet ook weer daar afgegee word. (19 km heen en weer). Die plekkie is baie mooi en modern, maar daar is 2 skoonmaak dienste. Die personeel is baie behulpsaam en hul skoonmakers doen net vloere, badkamers en maak die beddens op. (Voor 16:00 as jy gelukkig is) Hulle voorsien 2 toiletpapierrolletjies en 2 klein sepies, dit is al. Geen skoon handdoeke of beddegoed vir 'n volle week. Die opsigter is nêrens te siene en sy skoonmakers het nie die woonstel skoongemaak nie. Meubels, mure, kaste en laaie is baie vuil. Ons moes die vorige vakansiegangers se skottelgoed weer was. Dit was of taai, of vol vetmerke of het nog aanpaksels met vorige kosse gehad. Die stoof was baie baie aangepak. Geen skottelgoedseep maar wel 1 sponsie, 1 baie dun piepklein waslappie en 11 stukkend afdroogvadoeke. Nie aangenaam nie. Daar was 52 items op die inventaris lys wat nie korrek was nie. Daar was ook 3 volwasse dames. (ook van Bali Hai) wat drank in glas glase by die swembad geniet het en het met naak bolywe geswem het. Sal nie weer van Bali Hai gebruik maak nie. Dit is jammer, want die plek het potensiaal.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 728
R1 728 R1 382
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 728
R1 728 R1 382
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noord Kusweg 37, Westbrook, 4400, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAar5WYFcehdfAIEScdBvS8nW74fkiPH1MsfYzXfGx18gDipe2yq?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 728 nouVanaf R1 382 per nag (plek vir 6) 12 5 1 4 37 North Beach Road Westbrook 4400 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.588858 31.172212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang