Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali Hai 603

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2023

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Bali Hai 603
Thank you very much for the review, we value your input and will forward your suggestions to the owner. We want to make the experience better.

Chantel H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Plek is regtig baie nice en ruim. Lugversorging het net nie lekker gewerk nie, en DStv ook nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Bali Hai 603
Baie dankie vir die terugvoer. Die lugversorging is uit sorteer en die DStv is gerapporteer aan die eienaar.

Jaisree G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

One of the most memorable holidays. Accommodation was on point all the way. Was more than adequately fitted with appliances and the owners made sure that the holidaymaker will be comfortable with every kitchen utensil on hand. It really was our 'home away from home' I was able to fire up the most delicious home cooked meals even having a few friends and family visit with no complaints. Already planning my next break to Bali Hai 603.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Wonderlike verblyf. Gerieflike verblyf met goeie diens. Strand is baie veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Bali Hai 603
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is so dankbaar dat julle lekker vakansie gehou het.

Marco G
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Des 2022

See stars. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Karen
Bali Hai 603
Thank you for the time you took to give this review.

Esmerelda T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

It was a fantastic experience. It is a beautiful destination with a peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco D
Kort verblyf
4.6
Des 2021

Baie lekker, goeie ligging en veilig. Goeie waarde vir geld, veilig en naby strand.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jana D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2021

Baie lekker gebly! Woonstel is pragtig! Ons was vir 6 dae in die woonstel. My enigste voorstel sal wees dat die bad-matjie gereeld vervang moet word, wit is nie baie prakties met kinders nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sophia S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2021

We will definitely recommend it. It is a very clean and well situated place. We enjoyed our stay there very much. The service was also very friendly and good.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Evert S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Ons beplan al klaar ons volgende kuier! Bali Hai 603 het alles wat mens wil hê vir 'n seevakanasie. Moderne afwerkings, volledige toegeruste kombuis, baie groot TV met DStv, en die beste see-uitsig hierdie kant van die Kunene. Die enigste teerpunt is die parkering. 'n Lang, slap kar/bakkie gaan nie werk nie. Dit is so aks knap. In terme van winkels en diesmeer, daar is 'n Shell met 'n QuickSpar so 2 km van die woonstel, en dan natuurlik Ballito so 10 minute se ry weg. In kort, gerieflik en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 568

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R1 792
R1 792 R1 434
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 792
R1 792 R1 434
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjsi7uEa3saUIC7EOItTEwu5KZx2Xy6QPCXV8CFjD0O9H98Xk7N?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 792 nouVanaf R1 434 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 37 North Beach Road Westbrook 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.588858 31.172212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang