Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bali Hai 603

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 792 R1 434 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Bali Hai 603 is 'n selfsorgwoonstel wat oorkant die strand in Westbrook geleë is. Die area bied uitstekende swem, visvang en duik en daar is gereelde besoeke van dolfyne en walvisse.

Dié woonstel met lugversorging het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Dit is op die sesde verdieping geleë met hysbaktoegang beskikbaar. Elke kamer het 'n dubbelbed, 'n TV en DStv is beskikbaar in die sitkamer en hoofslaapkamer. Daar is beide die opsie vir 'n bad en 'n stort in die woonstel. Geen handdoeke word voorsien nie.
Parkering vir 2 voertuie.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. WiFi is beskikbaar vir gaste.

Van die sitkamer af deur die skuifdeure lei 'n onderdakbalkon met asemrowende uitsigte oor die see en die swembadarea in die kompleks. Daar is ook 'n gasbraai en stoepmeubels op die balkon. Die kompleks het 'n restaurant in die huis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 533

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • North Beach-weg 37, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Bali Hai 603 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Westbrook KwaZulu-Natal
Vanaf R1 792
R1 792 R1 434
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 792
R1 792 R1 434
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Beach-weg 37, Westbrook, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAda05a033905164c13957e525d95de7ae219094164606ce5f6e73f87f373b9b803d68fcb7fb0e1a86bf452d692b0f17c62653?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 792 nouVanaf R1 434 per nag (plek vir 6) 13 5 1 5 37 North Beach Road Westbrook 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.588858 31.172212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang