Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balie’sGat Accommodation

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Grysbokkie
Vanaf
Vanaf R 672
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en het slaapplek vir 2 gaste. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die buitekombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n klein gasyskas, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is 'n klein grasperk en hierdie eenheid is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

3

3 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dat dit net geskik is vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. 'n 4x4 word vereis as gaste 'n waentjie of karavaan sleep.
Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
Balie’s Gat Kamp en Akkommodasie het nie elektrisiteit nie en daar is nie selfoonsein nie.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Pendeldiens vanaf die bopunt van die berg tot in die vallei is beskikbaar op die uitklokdatum teen 'n ekstra fooi. Hierdie diens is slegs beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede en nie gaste wat kamp nie.
Gaste moet asb. al hulle vullis saam met hulle neem wanneer hulle uitklok. 'n Boete sal gehef word indien gaste vullis by die kampplek los.
Moet asb. nie kanse neem met jou voertuig, waentjie of karavaan op die pad nie. 'n Voorafbetaalde reddingsfooi word gehef.
'n Pendeldiens is beskikbaar as jou voertuig nie geskik is nie. Dit moet vooraf gereël word.
Gaste kan hul eie koelerboks saambring aangesien die yskas klein is en nie plek het vir alles wat koud gehou moet word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Klipbokkie
Vanaf
Vanaf R 732
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en het slaapplek vir 2 volwassenes. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die buitekombuisie is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n klein gasyskas, eetgerei en breekware toegerus. Etes kan by die etenstafel geniet word. Daar is 'n klein grasperk en is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

3

3 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dat dit net geskik is vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. 'n 4x4 word vereis as gaste 'n waentjie of karavaan sleep.
Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
Balie’s Gat Kamp en Akkommodasie het nie elektrisiteit nie en daar is nie selfoonsein nie.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Pendeldiens vanaf die bopunt van die berg tot in die vallei is beskikbaar op die uitklokdatum teen 'n ekstra fooi. Hierdie diens is slegs beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede en nie gaste wat kamp nie.
Gaste moet asb. al hulle vullis saam met hulle neem wanneer hulle uitklok. 'n Boete sal gehef word indien gaste vullis by die kampplek los.
Moet asb. nie kanse neem met jou voertuig, waentjie of karavaan op die pad nie. 'n Voorafbetaalde reddingsfooi word gehef.
'n Pendeldiens is beskikbaar as jou voertuig nie geskik is nie. Dit moet vooraf gereël word.
Gaste kan hul eie koelerboks saambring aangesien die yskas klein is en nie plek het vir alles wat koud gehou moet word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Oupa Tienie
Vanaf
Vanaf R 976
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tent beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en beddens vir kinders. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is met 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Hierdie tent is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het 'n klein grasperk met 'n vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dat dit net geskik is vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. 'n 4x4 word vereis as gaste 'n waentjie of karavaan sleep.
Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
Balie’s Gat Kamp en Akkommodasie het nie elektrisiteit nie en daar is nie selfoonsein nie.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Pendeldiens vanaf die bopunt van die berg tot in die vallei is beskikbaar op die uitklokdatum teen 'n ekstra fooi. Hierdie diens is slegs beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede en nie gaste wat kamp nie.
Gaste moet asb. al hulle vullis saam met hulle neem wanneer hulle uitklok. 'n Boete sal gehef word indien gaste vullis by die kampplek los.
Moet asb. nie kanse neem met jou voertuig, waentjie of karavaan op die pad nie. 'n Voorafbetaalde reddingsfooi word gehef.
'n Pendeldiens is beskikbaar as jou voertuig nie geskik is nie. Dit moet vooraf gereël word.
Gaste kan hul eie koelerboks saambring aangesien die yskas klein is en nie plek het vir alles wat koud gehou moet word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Oupa Carl
Vanaf
Vanaf R 976
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié tent beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 2 beddens vir kinders. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 'n aparte buitebad. Die kombuisie is met 'n gasstoof, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Hierdie tent is onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en het 'n klein grasperk met 'n vuurput.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

2 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat daar 'n grondpad na die verblyf lei en dat dit net geskik is vir 'n voertuig met hoë grondvryhoogte. 'n 4x4 word vereis as gaste 'n waentjie of karavaan sleep.
Gaste moet asb. navraag doen oor die toestand van die grondpad voor aankoms, aangesien dit weens onvoorsiende omstandighede kan verander.
Balie’s Gat Kamp en Akkommodasie het nie elektrisiteit nie en daar is nie selfoonsein nie.
Dagbesoekers word ongelukkig nie toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
'n Pendeldiens vanaf die bopunt van die berg tot in die vallei is beskikbaar op die uitklokdatum teen 'n ekstra fooi. Hierdie diens is slegs beskikbaar vir gaste in die selfsorg-eenhede en nie gaste wat kamp nie.
Gaste moet asb. al hulle vullis saam met hulle neem wanneer hulle uitklok. 'n Boete sal gehef word indien gaste vullis by die kampplek los.
Moet asb. nie kanse neem met jou voertuig, waentjie of karavaan op die pad nie. 'n Voorafbetaalde reddingsfooi word gehef.
'n Pendeldiens is beskikbaar as jou voertuig nie geskik is nie. Dit moet vooraf gereël word.
Gaste kan hul eie koelerboks saambring aangesien die yskas klein is en nie plek het vir alles wat koud gehou moet word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 672
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1db4db4cf9d8d9266bc65b6f12cea467c641a17ec6f11de03ca92d82d66cf24e201ceeb3bcc691006ee6a8f0b72a254b58c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R672 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the 303 Op-Die-Berg 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.745837896427 19.291656911373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang