Ballinderry, The Robertson Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Luc Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 15 jaar
Opsomming van Resensie
Welia V - Mei 2024
Algehele gradering
Bederf.
Giorgi V - Apr 2023
Algehele gradering
Beautiful property with great attention to detail.
Cynthia L - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige verblyf.
Pearl R - Jan 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Gezel K - Aug 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Nadia J - Mei 2022
Algehele gradering
Beste in 'n lang tyd.
Brendan H - Feb 2022
Algehele gradering
Great Stay.
Sindi O - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlik, baie dankie.
Melissa D - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent guest house.
Lees meerRudi B - Aug 2021
Algehele gradering
Dit was wonderlik!
Theresia M - Feb 2021
Algehele gradering
We had a wonderful time, excellent service and friendly environment.
Johan D - Okt 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Nelmarie T - Sep 2021
Algehele gradering
Vriendelike en behulpsame gasheer. Rustige atmosfeer vir heerlike ontspanning.
Jan-hendrik A - Okt 2021
Algehele gradering
Nie betaal om in 'n tuinkamer te bly nie.
Etienne V - Okt 2021
Algehele gradering
Heeltemal onaanvaarbaar.
Lees meerTeena V - Nov 2020
Algehele gradering
Perfekte ligging, pragtige fasiliteite, Uitstekende gasheer/gasvrou.
Isela B - Nov 2020
Algehele gradering
Pragtig! Rustig en gasvry.
Gideon H - Nov 2020
Algehele gradering
Heerlik.
Suritha V - Okt 2019
Algehele gradering
Baie tevrede! Sal beslis weer besoek!
Stefan K - Jul 2019
Algehele gradering
Goed.
Louis F - Jun 2019
Algehele gradering
Kamers ruim, gesellig en skoon met vriendelike personeel.
Ad C - Jun 2019
Algehele gradering
Champagne at breakfast.
Marika V - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend en vriendelik.
Maryke V - Jan 2018
Algehele gradering
Very welcoming.
Clarissa H - Jan 2017
Algehele gradering
Beautiful, peaceful guesthouse with wonderful hosts and great culinary indulgence.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige, rustige gastehuis met lieflike eienaars en 'n fynproewersfees.
Dit was 'n rustige, gerieflike verblyf. Die gashere het ons bederf met 'n ongelooflike naweek, driegangmaaltyd, wyne om van te kus en keur, vonkelwynontbyt en nuttige aanbevelings vir wynplase en doendinge in die omgewing. Ek sal weer hier oorbly én Ballinderry aan vriende en familie aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marette K - Des 2016
Algehele gradering
Awesome verblyf by Hilde en Luc.
Melindi A - Apr 2016
Algehele gradering
Heerlike verblyf, vriendelike mense en lekker kos! Ons sal beslis teruggaan!
Lizelle S - Feb 2016
Algehele gradering
Voortreflike verblyf!
Herman C - Jan 2016
Algehele gradering
Dis 'n pragtige, stylvolle gastehuis waar ons bederf is met heerlike kos, ongelooflike gasvryheid en netheid.
Jm D - Jan 2016
Algehele gradering
Tops!
Charlotte S - Nov 2016
Algehele gradering
Pragtig, stylvolle verblyf, met vriendelike diens.
Sharlene O - Okt 2016
Algehele gradering
Heerlike, intieme gastehuis... so tuis soos by jou eie huis!
James O - Apr 2016
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
Hein V - Mrt 2016
Algehele gradering
Lieflike gastehuis.
Mariaan J - Okt 2015
Algehele gradering
Ongelooflik!
Monja P - Okt 2015
Algehele gradering
Die kamers was skoon, net, modern en baie stylvol. Mooi tuine en skoon swembad. Kos heerlik.
Lianne V - Aug 2015
Algehele gradering
Baie lekker by Ballinderry gebly.
Johan En Wilma P - Feb 2015
Algehele gradering
Baie gasvryheid ondervind en alles was baie netjies.
Janette D - Des 2015
Algehele gradering
Baie lekker, netjies en luuks.
Louis S - Aug 2015
Algehele gradering
Wat 'n voorreg en fees van vriendelikheid.
Sarel R - Mei 2015
Algehele gradering
Baie aangename plek om te bly.
Jane V - Jun 2012
Algehele gradering
Stunning
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 14 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Le Roux-straat 8, Robertson, 6705, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang