Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Bay Holiday Apartments

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 20 resensies vir Ballito Bay Holiday Apartments
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Loretta R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loretta R

Sal vir seker weer teruggaan. Al die eetplekke en winkels is stapafstand.

Veiligheid daar is tops. Vriendelike mense, orals is dit skoon en netjies.

Cobus M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cobus M

Lekker

Lekker, lugdruk net nie gewerk met my vrou se bors nie.

Susan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Heerlike rustige vakansie met alles wat jy nodig het.

Ons is baie beïndruk met die plekkie. Dit was meer as wat ons verwag het. Die plek is netjies, skoon en alles is in werkende orde. Ons kon na die strand, restaurante en oulike roomys winkeltjie stap.

Werner R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Werner R

Absolutely loved the location and lots of amenities nearby.

Railings are loose. Unsafe for children to play on the deck.

Erika G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Erika G

Geen slaap.

Die woonstel is op die boonste vloer van besighede. Daar is bitter min parkeer plek deur die dag om by jou eie plek uit te kom. In die aand speel musiek kliphard tot laat. Ideaal as jy van kuier hou en nie omgee oor stilte nie. Jou kar staan buite in die aand. Het kort-kort gekyk of als nog ok is, aangesien my fotografie toerusting daar was. Daar is orals klein kokkerotte.

Richard W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard W

Skoon en gerieflik, naby aan als.

Baie netjies, vriendelike hulp. Oppas net! Hou net als toe vir blouapies wat ons woonstel verwoes het.

Pieter C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Was baie lekker gewees.

Ons het baie lekker gebly. Die ligging is ook baie goed gewees. Lekker eetplekke om ons en baie naby aan 'n Spar gewees. Nie te vêr van die swemstrande af nie en kon lekker gaan stap langs die see.

Wilson M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilson M

Great location. Great view. Rooms.

Need to have a secured car parking.

Patricia J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia J

Nie heeltemal tevrede nie.

Banke is baie vuil en die woonstel self is nie silwerskoon soos wat mens sal verwag van 'n vakansie eenheid nie. Ketels was baie vuil en aangepak.

Jaco F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jaco F

Glad nie soos foto's nie.

Was glad nie soos foto's op webwerf nie, geen patio met braaier gehad nie en was nie baie impressed met dit nie. Het maar die beste van die geleentheid gemaak, maar sal definitief weer daar bly en seker maak die regte unit word bespreek.

Charmayne H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charmayne H

We enjoy our stay.

The only thing short - people to clean every day. You can put proper toilet paper down, as we do pay for the stay.

Chris G - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris G

Great location - pity about the apartment.

Starting with a R1000 damage deposit that I was not expecting when checking in, I was surprised to find that the "secure parking" is just a parking spot in the street next to refuse bins. Not sure why I paid the damage deposit as the walls were dirty, chipped and cracking, shelf in the bedroom fell off if you put anything on it and there was no door on the bathroom (there used to be one, I know because the holes and part of the frame was still there) and the plumbing. every time the apartment next door flushed the toilet all the waste popped up in our toilet - not pleasant. Location is great, the apartment and lack of secure parking was a problem.

Leo-marco G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Leo-marco G

Ongeskik, onveilig, swak diens.

Die dame by ontvangs was ongeskik deur oproepe op die foon tot in persoon. Daar was 'n inventory-lys in die kamer, en baie goed was nie in die kamer wat op die lys was nie. Ek het gemerk op die lys wat daar nie was nie en ingehandig op uitklok soos die ongeskikte ontvangsdame voorgestel het, so kom ons hoop ek kry nog steeds my deposito terug. Daar is net straatparkering, en ons kon glad nie ontspan nie, want ons was te bekommerd oor ons voertuig. Ons beveel sterk aan dat mense eerder ander akkommodasie soek in plaas van hier bespreek. Die lugversorger se drain-pyp is in die stort en mens kan hom nie aanhou in die aand nie, want die drup op die stort se teëls ─ was 'n groot irritasie.

Jackie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie S

Dit was lekker.

Hulle moet net laat al die ander gaste mense in ag neem.

Riaan D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan D

Very nice and friendly.

The fridge is not nice to open and close. Nice view but dirty windows.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker en vriendelik.

Die yskas is nie lekker om oop en toe te maak nie. Pragtige uitsig, maar vuil vensters.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Stefan M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan M

Baie lekker en sentraal geleë.

Net 'n baie lekker plek, veral die plank paadjie langs die kus om op te hardloop.

Ilse F - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse F

Dit was baie lekker, baie netjies.

Ons het dit besonders baie geniet! Veiligheid vir karre kan dalk so bietjie aandag kry!

Simone K - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Simone K

We had an amazing 1 night stay, we were very thankful for the aircon in our room.

The apartment was very cute and we all had clean and comfortable beds to sleep in.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het baie lekker gebly en is baie dankbaar vir die aircon in die kamer.

Die woonstel is baie oulik, skoon en gerieflik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anonieme gas - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Christo K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Christo K

Uitstekend.

Parkering kan beter beveilig word.

Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 29, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATUqwgbGgTV53aZQ6zLpBjfHdmU0Ont56tqZTTTjNy8fo4HpZWn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 20 5 1 4 29 Sandra Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.544540450967 31.213861405849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang