Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Bay Holiday Apartments

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.0
Diens
3.9
Veiligheid
3.8
Loretta R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Sal vir seker weer teruggaan. Al die eetplekke en winkels is stapafstand. Veiligheid daar is tops. Vriendelike mense, orals is dit skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2023

Lekker Lekker, lugdruk net nie gewerk met my vrou se bors nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Susan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2023

Heerlike rustige vakansie met alles wat jy nodig het. Ons is baie beïndruk met die plekkie. Dit was meer as wat ons verwag het. Die plek is netjies, skoon en alles is in werkende orde. Ons kon na die strand, restaurante en oulike roomys winkeltjie stap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Werner R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2023

Absolutely loved the location and lots of amenities nearby. Railings are loose. Unsafe for children to play on the deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Erika G
Kort verblyf Besigheidsreis
2.0
Mei 2023

Geen slaap. Die woonstel is op die boonste vloer van besighede. Daar is bitter min parkeer plek deur die dag om by jou eie plek uit te kom. In die aand speel musiek kliphard tot laat. Ideaal as jy van kuier hou en nie omgee oor stilte nie. Jou kar staan buite in die aand. Het kort-kort gekyk of als nog ok is, aangesien my fotografie toerusting daar was. Daar is orals klein kokkerotte.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Richard W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Skoon en gerieflik, naby aan als. Baie netjies, vriendelike hulp. Oppas net! Hou net als toe vir blouapies wat ons woonstel verwoes het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2021

Was baie lekker gewees. Ons het baie lekker gebly. Die ligging is ook baie goed gewees. Lekker eetplekke om ons en baie naby aan 'n Spar gewees. Nie te vêr van die swemstrande af nie en kon lekker gaan stap langs die see.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilson M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2021

Great location. Great view. Rooms. Need to have a secured car parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Patricia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2021

Nie heeltemal tevrede nie. Banke is baie vuil en die woonstel self is nie silwerskoon soos wat mens sal verwag van 'n vakansie eenheid nie. Ketels was baie vuil en aangepak.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Jaco F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2021

Glad nie soos foto's nie. Was glad nie soos foto's op webwerf nie, geen patio met braaier gehad nie en was nie baie impressed met dit nie. Het maar die beste van die geleentheid gemaak, maar sal definitief weer daar bly en seker maak die regte unit word bespreek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Greg Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 49

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
R900 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandraweg 29, Ballito, Dolfynkus, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATUqwgbGgTV53aZQ6zLpBjfHdmU0Ont56tqZTTTjNy8fo4HpZWn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 20 5 1 4 29 Sandra Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.544540450967 31.213861405849

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang