Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Beach House Villa

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewitt-weg 19, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R12 096 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Ballito Beach House Villa is in Salt Rock geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede.

Ballito Beach House Villa het 'n dubbelverdieping-hoofhuis met 4 slaapkamers en 'n aparte kothuis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die 2 ander slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die sitkamer het gemaklike rusbanke asook 'n slim-TV, en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet.

Die kothuis het 'n aparte ingang en is ingerig met 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf, broodrooster en ketel.

Braaigeriewe en 'n swembad is beskikbaar vir gaste se gebruik. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel in 'n toesluitmotorhuis.

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Hertzog Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 11

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Hewitt-weg 19, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 12 096
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 12 096
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hewitt-weg 19, Salt Rock, 4392, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA795ee6fa4000c365d3e249ab5eefebbd0d62ef30e3e230174c904df91fd38f782abfe8fcec588eeaa3848980cca463e5e97e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 096 per nag (plek vir 10) 19 Hewitt Road Salt Rock 4392 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -29.4993941 31.2404805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang