Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Groves 924

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lee Barnes-boulevard, Eenheid 924, Ballito Groves, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito Groves 924 is in Ballito, 'n kusdorpie in Durban, geleë en dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en 'n TV met stroomdienste. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf toegerus.

Die woonstel lei na 'n balkon en gaste het toegang tot die gimnasium, tuin en 'n gemeenskaplike swembad. Die gebou is 30 km vanaf die Umhlanga-vuurtoring, 43 km vanaf Kings Park-stadion en 13 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe geleë.

Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Daisy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Lee Barnes-boulevard, Eenheid 924, Ballito Groves, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
R1 500 R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lee Barnes-boulevard, Eenheid 924, Ballito Groves, Durban, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf362942782d323b0e3300f48c11ea8f83f1fa8354843df7643c03def9ec36880f7002d7a3933063a68087031ef3dceb25599?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R1 350 per nag (plek vir 4) Lee Barnes Boulevard Unit 924, Ballito Groves 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.507996713882 31.20329618454

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang