Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Luxury Apartment with Sea View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Justine M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Beautiful home away from home. Sheila was a wonderful host! The house had all the things we needed. The best thing is you can just walk to the beach without having to get into your car. Thanks for letting us stay in your lovely home, Sheila.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
Thank you for the wonderful review, Justine. It was a pleasure to have you stay.

Elmari H
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Fantasties! 10 uit 10! Wat 'n juweel van 'n woonstel! Ons bespreek definitief weer hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
Thank you Elmari, it was a pleasure to host you in every respect.

Vanessa G
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2023

Great location and well-equipped apartment. Great location. Well-equipped apartment. Decor very beautiful with a vacation feel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
Thank you so much, Vanessa. I'm glad that you enjoyed your stay.

Nazir V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Des 2023

Comfortable enjoyable stay at perfect location. The unit was well equipped with all necessary amenities. Was close to the beach and shopping centres. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
Thank you, Nazir. It was an absolute pleasure and you are welcome anytime.

Venessa V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Fantasties. Alles was bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
Thank you Venessa.

Jenesca C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Wonderlik. Netjies en modern, loopafstand van die strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
Thank you Jenesca, you were a pleasure to host

Johan F
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Apr 2022

Baie lekker wegbreek vir 'n week. Die eenheid is baie netjies, skoon, modern met al die geriewe wat nodig is. Sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
Thank you so much Johan, it was really wonderful to host you.

Theo B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Skoon, netjies, ruim en sentraal geleë naby strand, winkelsentrums en restaurante. Die woonstel is ongelooflik skoon, netjies en ruim met alles wat jy benodig vir 'n gemaklike en gerieflike wegbreek. WiFi en smart TV is 'n groot bonus en werk sonder enige onderbrekings. Die stoep is groot en ruim en bied 'n gedeeltelike maar goeie see-uitsig. Die swembad in die kompleks is groot en gerieflik en die woonstel is baie veilig met trellidoors voor alle vensters en deure. Ek sal die woonstel hoog aanbeveel vir 'n lekke luukse wegbreek teen bekostigbare prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
Thank you so much Theo.

Annatjie M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Goeie waarde vir geld. Ek sal die plek aanbeveel vir enige iemand. Baie vriendelike en behulpsame diens van Shiela. Dis 'n pragtige en veilige plek om vakansie te gaan hou. Ek sal definitief weer die plek besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
Thank you so much, I welcome you back anytime.

Nicol V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Des 2020

Baie lekker, gerieflik. Huis is goed toegerus, naby die strand geleë.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sheila
Ballito Luxury Apartment with Sea View
I spoke to the tenant & she says the apartment was extremely clean so I am not sure why the rating is so low :(

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sheila Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jack Powell-straat, La Pirogue-kompleks, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c0ec1f40a790418525508e15ebbd9d97eae4fb843a46379345090ae04cffd35739b316c49e8e67b35b0974acac90dff34d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 Jack Powell Street La Pirogue complex 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -29.533653749871 31.220934096295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang