Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor Beach 304

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R4 617 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ballito Manor Beach 304 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die derde verdieping met 'n uitsig oor die strandfront by Willard Beach. Dié woonstelkompleks bied direkte toegang tot die strand.

Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Daar is ook 'n aparte gastetoilet.

Die oopplankombuisie is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV met DStv en lei na 'n balkon met 'n gasbraai.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike geriewe in die woonstelkompleks, insluitend 'n swembad en 'n tennisbaan.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ballito
Accommodation ...

Eiendomme 100+

Resensies 141

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 4 617
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 4 617
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcffdf58bb625126ce6116c3f641e966c3fbadaeff18166b1846af7cf0a8ca5e3c5b55c5e63850eada60654184a42e6fc7932?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 617 per nag (plek vir 6) 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.532030333737 31.223278899475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang