Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor Beach 403

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Johan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantastiese verblyf. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie gerieflike woonstel. Sal beslis weer soontoe gaan. Alles was skoon en netjies. Kan die woonstel beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2024

Mooi uitsig. Die akkommodasie is ongelukkig nie rolstoelvriendelik soos geadverteer nie en moet verwyder word by die soekfasiliteit. Alhoewel daar geen trappe is nie, is die badkamers glad nie voldoende nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Magdél L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Ons het heerlik gebly in hierdie eenheid met sy lieflike uitsig en fantastiese ligging. Definitief 'n gunsteling van ons sover! Dit is baie gemaklik dat die strand en Checkers Food loopafstand is. Woonstel baie goed toegerus. Alles was baie skoon en nuut. Ons het ook heeltyd elektrisiteit gehad gedurende stage 6 loadshedding d.m.v. 'n kragopwekker. Regtig 'n lekker vakansie gewees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolande
Ballito Manor Beach 403
Goeiedag Magdel, Ons is baie bly om te hoor julle het die tydjies by ons geniet. Hoop ons sien julle sommer gou weer.

Herman K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Die beste. Absoluut perfek. Sien binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolande
Ballito Manor Beach 403
Baie dankie DeWet. Ons is bly julle het lekker gebly. Sien julle gou weer.

Adele M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2022

Nêrens anders weer bly! Uitstekende ligging en diens en smaakvol toegerus, beslis 'n plek om weer na toe terug te kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolande
Ballito Manor Beach 403
Baie Dankie Francois, Ons sien uit om jul weer in die toekoms te verwelkom. Groete Jolande

Gerda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Heerlike, ontspannende wegbreek in 'n moderne, gerieflike eenheid met 'n asemrowende uitsig op die see en hoofstrand vanaf die balkon, met al die gerief tot jou beskikking. Hierdie eenheid is 'n definitiewe moet vir paartjies, gesinne, vriende of familie. Selfs vir 'n winterwegbreek was die weer heerlik warm. Dit is 'n moderne eenheid wat hope spasie bied en ten volle toegerus is met als vir jou gerief. En jy hoef selfs nie te bekommer dat jy in die donker gelaat sal word nie, want Ballito Manor beskik ook oor hul eie kragopwekker. Die sekuriteit is van topgehalte en die asemrowende uitsig direk op die see en strand vanaf die balkon sit die kersie op die koek. Meeste plekke is binne loopafstand, so ook die strand. Ons sal hierdie eenheid enige tyd vir enige iemand aanbeveel, so moet nie dat die prys jou afskrik nie, want wat jy kry in ruil is dit uit en uit werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolande
Ballito Manor Beach 403
Baie dankie Gerda. Ons sien uit om jul weer in die nabye toekoms te verwelkom.

Monique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Uitstaande diens. Die plek was tops, baie dankie vir al die geriewe en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolande
Ballito Manor Beach 403
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Hoop om jul weer in die toekoms te verwelkom. Groet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg 102, Ballito Manor Beach 403, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e26d36a5f7554df5d566af69b14ae431d0b62ffb460b9be137a6c5505fc3d893fa1438296ccc6faee3246ef1f4f35eeeae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 102 Kudu Road Ballito Manor Beach 403 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.532032518029 31.223316101328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang