Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor Beach 403

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg 102, Ballito Manor Beach 403, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Ballito Manor Beach 403 is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat in 'n seefront-veilige kompleks in Willard's Beach, Ballito geleë is, en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek van die stad se gewoel.

Dié ruim woonstel met lugversorging het slaapplek vir tot 8 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers asook 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 stapelbeddens het. Beide bad- en stortgeriewe is in die woonstel beskikbaar. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die hoofleefarea het 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, ysmasjien, eetgerei en breekware asook 'n 4-sitplek-ontbyttoonbank. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is in die aparte opwaskamer beskikbaar.

Van die kombuis af lei 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die eetarea maak oop op 'n groot balkon met 'n gasbraai, 'n buite-etenstafel en spog met ongelooflike see-uitsigte.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en 'n kragopwekker en het direkte toegang tot die strand. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet met bidet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Kuduweg 102, Ballito Manor Beach 403, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Manor Beach 403 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kuduweg 102, Ballito Manor Beach 403, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e26d36a5f7554df5d566af69b14ae431d0b62ffb460b9be137a6c5505fc3d893fa1438296ccc6faee3246ef1f4f35eeeae4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 102 Kudu Road Ballito Manor Beach 403 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.532032518029 31.223316101328

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang