Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor 401

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Sasha F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Beach bliss. Exquisite view, right on the beach and fully secure unit. A must for a family vacay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Uitstekend! Sentrale ligging, goed toegerus, baie gerieflik en mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert Alan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Awesome! Perfekte ligging, baie netjiese gebou, personeel en wagte was fantasties, especially Nicholas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Uitstekende diens vanaf verhuurder. Woonstel baie volledig toegerus. Baie lekker gebly. Lekker privaat. Woonstel uitstekend toegerus. Fantastiese diens gekry vanaf verhuurder.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Ballito Manor 401
Baie dankie dat jy so mooi na ons plek omgesien het en vir die uitstekende resensie. Hoop om jou gou weer terug te sien!

Adri V
Kort verblyf
4.6
Jun 2024

Ruim. Elbie was 'n goeie gasvrou - duidelike kommunikasie en opvolg. Die woonstel is baie ruim, 'n hoek eenheid met 'n groot stoep, en die direkte strand- en promenade-toegang is gerieflik. Die bedlamp in een kamer was buite werking. DSTV het nie gewerk nie, maar daar is 'n "smart" TV en WiFi, so kon ek met my eie besonderhede inteken.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stephan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Ons kuier was wonderlik. Ons het fantasties heerlik gebly by Ballito Manors 401. Die woonstel is perfek geleë met privaat toegang tot die strand en 2min na winkels. Perfek vir rus en speel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ana P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Twee dae wegbreek. Woonstel is mooi skoon en die dekor is so mooi. Rustige plekkie met alles wat mens benodig. Die uitsig is fantasties, wow. Carina was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer hier kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elbie
Ballito Manor 401
So bly julle het dit geniet Ana. Julle sal altyd welkom wees.

Jacob J N
Lang verblyf Gesin met tieners
4.6
Des 2023

Awesome, relaxing and very comfortable. Awesome, relaxing and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Khaliphile Ndlela N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Excellent. The place is beautiful, peace of mind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Well appointed and looked after apartment on Ballito's most popular swimming beach. We had a lovely stay at Ballito Manors 401. The apartment is nicely furnished and well appointed with everything a family would require for a short holiday. Three bedrooms on suite were also a great feature giving our teenage kids their own bathrooms, as was the uncapped wifi access. The apartment has a nice size balcony with lovely views of the ocean and its location on the swimming beach made it a breeze to pop down to the beach and back. Our host was great and we were taken care of throughout our stay with any issues being attended to immeediately. The Christmas decor was also a nice touch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elbie
Ballito Manor 401
It was only a pleasure to host Steven and his family. Warm and friendly people. Thank you for your being such high quality guests.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Elbie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Dolfynkus, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3932c8ec746d554bdf5e1792b24d89de54c2b2511751e92e20e2c6a57bab76051b67733790f40f03c4b838a5a8854ee3cd9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 102B Compensation Beach Road Dolphin Coast 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.531741587764 31.222366632577

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang