Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Sands 2

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.4
Yolandi V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Amaizing. Die woonstelkompleks is perfek gelee. Ons hou gewoonlik in daardie omgewing vakansie. Ek sou net die 2 grondwoonstelle die ooghoogte "view" bietjie beter maak. Die plante bederf so bietjie jou uitkyk. . Maar die diens, die woonstel alles was perfek. ;.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Leon S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Sep 2023

My vrou loop baie moeilik en die trappe af na eenheid 2 was vir haar baie lastig. Die handvatsel van die hoofslaapkamerdeur aan die sitkamer se kant is baie los. Net een skroef hou dit nog in posisie. Dit is baie moeilik om die ingangsdeur van die binnekant af oop te sluit. Mens moet geweld gebruik en kan dus maklik die sleutel breek. Die horlosie bokant die ingangsdeur staan en kort waarskynlik 'n nuwe battery. Die veiligheidsdeur van die hoofslaapkamer (trellidoor) is stukkend aan die binnekant en moet herstel word.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christine B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lovely unit, great view and walking distance to the beach. Accommodation is comfortable, modern and spacious. The location is perfect, right on the beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacqui V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Wonderful! The only thing that I felt was missing was some direction on day to day things i. e. a one pager or folder with the WiFi password, where to put rubbish etc. Also would be great to have a second set of keys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Buks M
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Ons het baie lekker gebly. Veral met die lugvesorging in elke vertrek. Ons sou 'n bad in een van die badkamers verkies het. Daar was nie 'n besem om uit te vee nie. Volle DSTV was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jeanette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Des 2022

Pragtige ligging. Silwerskoon eenheid. Die eienaar moet aandag gee aan klein onderhoudaspekte om die eenheid meer gemaklik te maak. Die voordeur kon nie sluit nie. Die tweede badkamer se wasbakprop was weg en daar was geen toiletpapierhouer nie. Die derde slaapkamer se bedkassiedeur val af. In die sitkamer is die bank stukkend en baie ongemaklik. WiFi moet beskikbaar wees. 'n Stoel en spieëltafel in die kamers sal meer gerieflik wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mandi S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Okt 2021

Lekker Nice place. Close to beach.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nico E
1 nag Gesin met klein kinders
1.6
Des 2021

Een groot nagmerrie van die instapslag. Ek het duidelik gevra vir 'n grondvloer met geen trappe. Met aankoms seker 20 steil trappe af na die voordeur. Stort het nie 'n deur nie, water die hele badkamer vol, loop onder deur uit. TV werk nie. Hoofslaapkamer aircon werk nie, stokoud en geroes. Geen water nie. Was 15 minute daar, toe is dit loadshedding, sit ons in die donker. Jy moet jou kar 100 m van die woonstel stop.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Dirk R
Kort verblyf
4.2
Des 2020

Ons het baie lekker gebly. Die bestuur was baie behulpsaam en het ons 'n paar uur vroeër laat ingaan omdat ons dogter siek was. Ons het baie lekker gebly. 'n Paar probleme was dat die lugversorger in die sitkamer het nie gewerk nie. Ons het dit gerapporteer op die Saterdag. Die sitkamerbank was gebreek op die een sitplek.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Roslyn B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Des 2019

Excellent location with superb security. Ballito Sands is the perfect place to be. Its excellent location and spacious living space with superb security allows for a wonderful, relaxed holiday. Beautiful sunrise and sunsets.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92a, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2fb522b40a5b8129766a4f13e6c3f36588a52a56e93dc224050cfd8196e32fd8f922b9c3d26dc012b97d227f723dc65afe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 92a Compensation Beach Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.535712710976 31.222232927252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang