Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Sands 2

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92a, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Ballito Sands 2 is 'n selfsorgwoonstel wat in 'n veilige kompleks op die strandfront in Ballito geleë is. Die kompleks is ook naby Granny Pool Beach en 'n paar restaurante geleë.

Dié woonstel op die grondvloer bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort; die tweede slaapkamer is ook toegerus met 'n koninggrootte-bed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort.

Die oopplan, goed toegeruste kombuis het toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die aangrensende leefarea het 'n platskerm-TV vir mediavermaak.

Die kompleks bied ook 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, wasgoedgeriewe, direkte toegang tot die strand en gratis privaat parkeerplek.

Ballito Sands 2 is 3 km vanaf die Ballito Junction Regional Mall, en King Shaka Internasionale Lughawe is 22 km weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 92a, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Sands 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 92a, Ballito, 4301, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3f2fb522b40a5b8129766a4f13e6c3f36588a52a56e93dc224050cfd8196e32fd8f922b9c3d26dc012b97d227f723dc65afe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 92a Compensation Beach Road Ballito 4301 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.535712710976 31.222232927252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang