Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Sea Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills-laan, Ballito Hills Leefstyllandgoed Eenheid 143, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 274 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito Sea Villa is 'n pragtig gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Ballito Lifestyle Estate, in die skilderagtige dorpie Ballito langs die Dolfynkus. Die landgoed is naby die strand en 20 minute vanaf King Shaka Internasionale Lughawe:

Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. Wi-Fi is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n balkon wat na die see kyk met buitemeubels en 'n ingeboude braai.

Die lieflike Ballito Lifestyle Estate bied 'n oordstyl-leefarea met 'n gimnasium, bioskoop, restaurant, speletjiesarea, spa, binnenshuise sokkerveld, muurbalbaan en 'n swembadarea.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Tracy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Hills-laan, Ballito Hills Leefstyllandgoed Eenheid 143, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Sea Villa het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 274
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 274
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hills-laan, Ballito Hills Leefstyllandgoed Eenheid 143, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfcad3e5a9305ce7d8e815cc54ddb44e20ca4837d7da12d583b1468500d80597522b40e41668157678153ad893c241f5e8865?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 274 per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 Hills Avenue Ballito Hills Lifestyle Estate Unit 143 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.5233482 31.2077812

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang