Ballito Sea Villa
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills-laan, Ballito Hills Leefstyllandgoed Eenheid 143, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 641 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ballito Sea Villa is 'n pragtige selfsorgwoonstel in die veilige Ballito Leefstyllandgoed in die prentjiemooi dorpie Ballito aan die Dolfynkus. Die landgoed is naby die strand en net 20 minute se ry van King Shaka Internasionale Lughawe af.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Die eetarea het 'n eetkamertafel met 6 stoele. Die sitarea het 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV met Netflix. WiFi is beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n see-uitsig, buitemeubels en 'n ingeboude braai.
Die lieflike Ballito Leefstyllandgoed bied 'n oordleefstyl met 'n gimnasium, fliekteater, restaurant, speletjiesarea, spa, binnenshuise sokkerveld, muurbalbaan en swembadarea.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tracy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Hills-laan, Ballito Hills Leefstyllandgoed Eenheid 143, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ballito Sea Villa het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hills-laan, Ballito Hills Leefstyllandgoed Eenheid 143, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal