Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 13, Eenheid 10 Ballito View, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito View is 'n lieflike selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang wat op die eienaar se perseel in Ballito geleë is. Hierdie woonstel bied gedeeltelike see-uitsigte en is oorkant die strand en die Village Spar geleë. Dit plaas jou binne stapafstand van lewendige restaurante en kroeë, en is reg aan die begin van 'n skilderagtige promenade van 4 km.

Dié eenheid het lugversorging en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer is gerieflik ingerig met 'n koningingrootte-bed en elke badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n 4-plaat-gasstoof, lugbraaier, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer, eetkamer en kroegarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. Vir gaste se vermaak beskik elke kamer oor 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi.

Die kroegarea maak oop op 'n ruim vermaaklikheidsdek, kompleet met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste kry 2 toegewyde parkeerplekke. Die eiendom is beveilig met 'n alarmstelsel en beskik oor 'n opsigter op die perseel vir gemoedsrus.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sam Geverifieer

Eiendomme 13

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Compensation Beach-weg 13, Eenheid 10 Ballito View, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 13, Eenheid 10 Ballito View, Ballito, 4200, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa52e0b944026081f511c57cf371da7059a8a86bb843dc5fc084676cb54a5763a803ad87e09d8b0369ea6fec7faedea724f45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 13 Compensation Beach Road Unit 10 Ballito View 4200 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.543594792473 31.215120749009

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang