Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Village 159

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe-rylaan, Ballito Village, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Ballito Village 159 is 'n kontemporêre selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Ballito Village aan die Dolfynkus. Dié woonstel kan tot 4 gaste gerieflik akkommodeer.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en spog met 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 'n aparte badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die volledig toegeruste kombuis sluit 'n stoof, oond, skottelgoedwasser, wasmasjien, yskas-vrieskas, en mikrogolfoond in, asook eetgerei en breekware. In die leefarea sal gaste gemaklike sitplek en 'n TV vind. 'n Gasbraai buite is beskikbaar om te kook. Gaste kan ook WiFi-toegang en veilige parkeerplek geniet.

Binne die kompleks is daar 'n speelarea onder toesig met kleurvolle swaaie en glybane, alles gemonitor deur 'n toegewyde sekuriteitspan. Vir ontspanning kan gaste gebruik maak van die volledig toegeruste binnenshuise gimnasium of smul aan heerlike kos en drankies by die restaurant op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Douglas Crowe-rylaan, Ballito Village, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ballito Village 159 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Noordkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Douglas Crowe-rylaan, Ballito Village, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5426948de34a11390fb3a93c939c99868bfd871c0f474857fabe6d3af8e6da5e233f3671325209e3c4adc1b5fff70e9d552?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Douglas Crowe Drive Ballito Village 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -29.53001134474 31.196191738475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang